Check hom

Dis naweek, kom ons fokken rol!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin10 Eiertjies

Dis weer tyd om te wen! Die flavour wat die meeste votes in die comments kry voor Sondagaand, word na een van julle gestuur wat vir die flavour van die week ge-vote het. Sien ons fancy flavour chart aan die onderkant van hierdie post. Jy kan vir enige flavour vote wat nie reeds as “Wenner” aangedui is nie. Maak seker …

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken rol!