Watkykjy se tjommies, Hannes Brummer en Melt Sieberhagen doen ‘n lekker stand-up gig more aand by Rust in Lonehill. Jy hoef nie Rondkyk Rothmans rook om te lag nie, hierie bras sal jou sommer reghelp. Dit gaan fokken lekker wees. Daar is dop ook.
Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Wilbur Like Smith on Ramfest is glo van die duiwel
- Ter on Ramfest is glo van die duiwel
- iemand on Ramfest is glo van die duiwel
- Henno Kruger on Ramfest is glo van die duiwel
- Sean Schwartz on Ramfest is glo van die duiwel
- Smith on Ramfest is glo van die duiwel
-
-






Die Flying Dutchmen by Steak And Ale
Ons tjommies, Hannes Brummer en Melt Sieberhagen, ook bekend as Die Flying Dutchmen gooi 'n lekker stand-up comedy show by Steak and Ale In Lyttelton, Donderdag 22 Julie.
Kaartjies kos R 40,00 per persoon en besprekings word sterk aanbeveel.
Die Flying Dutchmen is 'n vertoning wat nie op 'n nugter maag, skoon gewete of met enige liefde vir heilige koeie aangedurf moet word nie.
Venue:
Steak and Ale Kroeg en Restaurant
Tel: (012) 664-5155
Fax: (012) 664-8280
Email: info@steakandale.co.za
www.steakandale.co.za
Adres: 66 Bothalaan
Lyttelton
Pretoria
Hierso is daai takhaar van 'n Melt in aksie: