Check hom

Die Antwoord – Banana Brain (nuwe music video)

In Die Antwoord deur griffin3 Eiertjies

Artist: Die Antwoord Tune: Banana Brain Is die video goed: Yup, goed geskiet en ge-edit. Soos altyd. 9/10 Is die tune goed: Nee, dis fokken kak. 1/10 is te veel. Is die video controversial: Gaap. You’ll get over it in two weeks. Dis Oscar en Reeva vibes, asof ons nie al lankal gatvol is daarvoor nie. Maar voor jy die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – Banana Brain (nuwe music video)
Check hom

Gucci Coochie – Die Antwoord

In Die Antwoord deur griffinRek jou bek

Die Antwoord se nuutste track, Gucci Coochie is ‘n collab met Dita Von Teese, een van Marilyn Manson se ex-gooste. Check ook hieronder vir ‘n video teaser waarin jy so bietjie sideboob action kry en ‘n halwe nippel of twee van Mevrou Teese kan kokkenodge. Sy’t nogal lekker kanne. O ja, en luister na die tune as jy wil. Dit gaan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGucci Coochie – Die Antwoord
Check hom

Die Antwoord – Suck on This Mixtape

In Die Antwoord deur griffinRek jou bek

Die Antwoord are back wiff a new mixtape, Suck on This. It are after dey releazed deir 2014’s Donker Mag album. Dis is de first trak, Dazed & Confused, and de okes from Die  Antwoord, Ninja and Yo-Landi skiem dat dis mixtape was produced by deir friend, GOD. Give for it a listen. It sound like dey smoke so much zol …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – Suck on This Mixtape
Check hom

Wat klink beter as Die Antwoord se Fatty Boom Boom? ‘n Metal cover daarvan.

In Die Antwoord, Kief musiek deur griffin3 Eiertjies

Moerse thanks aan Heindrich wat op hierdie kak afgekom het en vir ons aangestuur het. ‘n Metal cover van Die Antwoord se Fatty Boom Boom. Alliepad uit Norway uit deur ‘n bra genaamd Leo en dit klink befok! Norwegians is maar fokken weirdos, maar hulle smaak hulle metal amper so baie as wat ons biltong smaak. Hy tune op sy YouTube …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWat klink beter as Die Antwoord se Fatty Boom Boom? ‘n Metal cover daarvan.