Check hom

Die Antwoord se Ninja Strike game.

In Die Antwoord deur griffinRek jou bek

Met hierdie mal fokken Ninja rap band wat die naweek van 11 April saam die super cool Wedding DJ’s Slaapstad se strate aan die brand gaan steek, het my erg jaloers! Sien, ek berig hier vanuit ‘n baie onstabiele Sudan. Hier waar daar nie eers ‘n Tops drankwinkel is nie, wat nog te se van ‘n bar of purple turtle! …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord se Ninja Strike game.
Check hom

Die Antwoord – Dagga Puf

In Die Antwoord deur griffinRek jou bek

Die Antwoord se nuwe track. En dis nog steeds for free om te download op Watkykjy. Die nuutste broodjie wat in Die Antwoord se oond gebak is. Of baked. Soos in jy is fokken heavy baked baked op papegaaislaai. Geniet die nuutse tune. Ons move hom later hoor na Die Antwoord se huisie hier op Watkykjy. Dis actually meer soos …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – Dagga Puf
Check hom

Wat pomp julle huh?

In Die Antwoord deur griffin54 Eiertjies

Die fokken Antwoord. Sorry oor daai kak Joost sex tape. Hierdie is ten minste entertaining: Hierdie post is 34 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 296,353 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWat pomp julle huh?
Check hom

Die Antwoord. Totally mal fokken futuristic ninja rap.

In Die Antwoord deur griffin10 Eiertjies

Hoe tune hulle in die Moot nou weer? Skud jou fokken biscuit! Trek jou beatbox nader, want dis tyd vir Die Antwoord. Ek gaan dit nie eers probeer verduidelik nie. Hopelik kry ons die interview met hulle hieso binnekort lat die mense sommer self vir julle kan vertel wat’s wat. Hieso is so paar vet trax om op te maak …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord. Totally mal fokken futuristic ninja rap.