Category Archives: Die Antwoord

Die Antwoord Parody – Enter The Ginger

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Fokken zef videos | 19 Comments

Die Antwoord – Ten$ion trailer

Byt vas, dis actual video is oppad – volgende week….

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Die Antwoord | Tagged | 32 Comments

Die Antwoord – I fink U Freaky

Jy kan nou maar haat en in jou broek kak, maar dans gaan jy fokken dans op hierdie tune. Soms skelm. Jy kan na Die Antwoord se nuwe tune "I Fink U Freaky" gaan luister hierso. Jy gaan dit tien teen een meer as eenkeer doen tot hulle nuwe album Ten$ion op 7 Februarie release word. Jy kan solank probeer imagine hoe die music video gaan lyk en jy gaan verkeerd wees.

Dit gaan een van die grootste goed in 2012 wees. Vat maar ons woord daarvoor…

yo-bloody

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Die Antwoord | 14 Comments

Dear diary – Die Antwoord by Fez

Die Antwoord het kom skuim spuit oor die Kapenaars nou Woensdag en Ninja, who never fucking ceases to impress the judges at a Vogue Fashion show het weer die nextlevelste zef gear ge rock. Playboy Bunny’s het sy afskeurde jean baadjie bedek asook sy boxer shorts. Net Ninja kan tappit too cool maak.

Die show het afgeskop met hulle nuwe single “fok julle naaiers”. Dis nie so moerse party starter nie maar hulle in die tweede song lekker gees gekry tussen al die waterkoppies op die dansvloer. Wat kyk jy is a racey song wat almal se bloed laat pomp het.

Ek gan nou nie die hele show hier song vir song replay nie en die goeie en slegte punte na vore bring nie. As jy hulle gemis het moet jy maar Australie toe poes vir hulle volgende show.

Ek moet net sê dat Ninja se improv rap deur die set rap kak lekker was. “Fuck the ANC viva Mandela” was waarmeer dit ge eindig het. Ninja knows no fucking colour. Almal is grys vir hom.

Dj Hi Tech het ook klip hard gepomp. Sy mixes op Beat Boy was duidelik gewees en al die kinnders in die crowd het bezerk gegaan. Die song waar Yolandi sing “I fink your freaky” was ook goue piele gewees. “Jesus Kraaist but this beat is naais” het Ninja kort kort gesing met visuals zeffer as ‘n windows 95 screensaver.

Awê vir die moerefokken wedding Dj’s. Fok ‘n brandweerman of ‘n vëearts word. Ek wil ‘n Wedding Dj wees as ek eendag groot is. En as ek groot is moet hulle by my troue kom speel.

ANTW 1

ANTW 2

ANTW 3

ANTW 4

ANTW 5

ANTW 6

ANTW 7

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Antwoord gigs | Leave a comment