Check hom

Die Antwoord: Fatty Boom Boom – lyrics

In Die Antwoord deur griffinRek jou bek

YO HI-TEK U FINK U CAN FUCK WIF SUMMIN LIKE DIS? YO WHATCHOO MEAN SUMMING LIKE DIS? JA DAT'S SPIF YO-LANDI DO DAT FING HEY FATTY BOOM BOOM, HIT ME WIF DA CHING CHING FAT POCKET CLINKING, DOLLAR EYE TWINKLING JEEZ DA BEATS SO CHUNKY, ME'SA GETTING FUNKY OOOH! WHEN I'M ON DA MIC IT'S LIKE MURDER MURDER MURDER! KILL …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord: Fatty Boom Boom – lyrics
Check hom

Die Antwoord – Watkykjy Pre-Apocalyptic Year-End Function (videos)

In Die Antwoord deur griffin6 Eiertjies

Vir die van julle wat Die Antwoord gemis het by die Watkykjy party het ons so net oor 'n halfuur se footage om te check. Of vir die van julle wat dalk fokol van die aand kan onthou nie. Ons is besig om 'n fokken groot Watkykjy party te reel vir Kaapstad hier teen einde September of vroeg Oktober, so …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – Watkykjy Pre-Apocalyptic Year-End Function (videos)
Check hom

Die Antwoord – Baby’s on Fire (music video)

In Die Antwoord deur griffin23 Eiertjies

Moenie hierdie Saterdag se Watkykjy Pre-Apocalyptic Year-End Function by Zeplins in Centurion mis nie! Die VIP tickets is almal uitverkoop, maar daar is nog so paar early bird tickets oor online teen R70, andersins gaan jy 100 skille by die deur betaal. Feed The Wolf, The Wedding DJs en Die Antwoord gaan die plek aan die brand party. So gepraat …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – Baby’s on Fire (music video)