Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Kortbroek se Bokspan
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Puisiewang on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Hoenderkop on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Vlagman on Kortbroek se Bokspan
- TANK on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Vingerinhol on Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- vaakboef on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
-
-
Category Archives: Die Antwoord
Die Antwoord – Fatty Boom Boom (official music video)
In Die Antwoord se nuutste video vir Fatty Boom Boom is ninja aangetrek soos Lady Gaga, kompleet met daai fokken simpel vleisromp. Gaga word aan die einde deur 'n leeu opgefok in Joburg se wilde strate. Kyk ook uit vir Yo-Landi wat so pikswart is soos Malema se hart geverf is en Desmond Tutu wat agter op een vir die murials pryk tussen al die "Evil Things" waarvan Nici Minaj een is.
Die deel waar die prawn by Lady Gaga se gwap uithegaal word is gebasseer op 'Black Gynaecologist' deur Anton Kannemeyer, daai ou van Bittercomix. Die animatronic leeukop wat Gaga opfok aan die einde is deur the Creature Shop gemaak (in Bryanston) – dieselfde ouens wat DJ Hi-Tek se poeslelike masker gemaak het (uit hout uit).
Al die diere in die video (behalwe van die animatronic leeukop) is for real en is deur Nombekana en Andile Nombekana hanteer. Check die video hieronder hoe hy for real met leeus werk. Die Antwoord wou al lankal met wilde diere werk in een van hulle video's. Een van hulle oorspronklike idees vir Rich Bitch se music video was om deur Los Angeles se fancy strate te loop met 'n hyena op 'n halsband.
Meeste van die artwork en paintings teen die geboue is deur Ben Crossman gedoen. Die Antwoord like om hom Poesbek te noem. Of Kobus Holnaaier. Hy het ook 'n hele paar van Blink Stefanus se videos gemaak, onder andere die Christina Storm een in Fietas.
Die guest stars in die video sluit in:
Kagiso Lediga – die koekdoekter/tandarts
Dave Kibuuka – die tour guide in die taxi
Daniel Isele – DJ Hi-Tek op die home made drums
Weereens het hulle nog 'n level opgegaan met hulle video, of jy hulle nou dik smaak of fokken haat. Die enigste manier hoe hulle kan verbeter op die volgende video is om nie op te daag nie, want fok weet hoe dit nog 'n level kan opgaan:
Hierdie ou mag maar aan die leeu se bal krap:
Die Antwoord se album Anton Kannemeyer se boek
Gefile in Die Antwoord 13 Comments






Die Antwoord – the making of Fatty Boom Boom