Onthou om die koerante en die nuus dop te hou vandag en more. Vandag vlieg ons vriend duif met 4gb se data vinniger as wat Telkom se lyne die data kan dra.
UPDATE: Hey Boet.
“The bird is expected in the next 20 minutes. The ADSL is still copying on the first 5% of the file. If my calculations are correct it will take 2 days for the data to be transferred via Helkom ADSL. Now people run from PMB to Durban in the comrades in 6 hours. In other words we can get massive bandwidth in the comrades this year.”
UPDATE 2:
Hi
As expected we won. Took 2 hours to deliver the data. Telkom download was still at 5%. Heldom eet lekker kak nou. Hulle weier om te comment. Ek wag nou net vir hulle om my connection dood te maak.
Die Antwoord
En more aand kap Die Antwoord hom diep in die rooi by Roxy’s in Joburg. Hulle is weer alliepad affiKaap af, so kom skiet uit soos manbotter en gooi so paar Jagers af in daai gat in jou gesig.








Die Antwoord by Zeplins – Vrydag 2 Oktober
Lekker heavy metal goff zef rap vibes is te bespeur by Zeplins hierdie Vrydagaand (2 Oktober). Nee, ons praat nie van daai old-school naai, Vanilla Ice nie. Kom head-band bietjie saam met Die Antwoord.
En as jou koppie nie te seer is Saterdag nie en jy is lus vir heavy Afrikaanse boerewors-vibes, ruk op Potch toe die Saterdag waar swot en boude hom saam-saam insit tot agter die eiers. Of so iets. Die Antwoord word Saterdag by OppiAarde in Afrikaans gevloek omdat hulle in Afrikaans vloek.
Speck julle daar, my blare…