Category Archives: Die Antwoord gigs

Dear diary – Die Antwoord by Fez

Die Antwoord het kom skuim spuit oor die Kapenaars nou Woensdag en Ninja, who never fucking ceases to impress the judges at a Vogue Fashion show het weer die nextlevelste zef gear ge rock. Playboy Bunny’s het sy afskeurde jean baadjie bedek asook sy boxer shorts. Net Ninja kan tappit too cool maak.

Die show het afgeskop met hulle nuwe single “fok julle naaiers”. Dis nie so moerse party starter nie maar hulle in die tweede song lekker gees gekry tussen al die waterkoppies op die dansvloer. Wat kyk jy is a racey song wat almal se bloed laat pomp het.

Ek gan nou nie die hele show hier song vir song replay nie en die goeie en slegte punte na vore bring nie. As jy hulle gemis het moet jy maar Australie toe poes vir hulle volgende show.

Ek moet net sê dat Ninja se improv rap deur die set rap kak lekker was. “Fuck the ANC viva Mandela” was waarmeer dit ge eindig het. Ninja knows no fucking colour. Almal is grys vir hom.

Dj Hi Tech het ook klip hard gepomp. Sy mixes op Beat Boy was duidelik gewees en al die kinnders in die crowd het bezerk gegaan. Die song waar Yolandi sing “I fink your freaky” was ook goue piele gewees. “Jesus Kraaist but this beat is naais” het Ninja kort kort gesing met visuals zeffer as ‘n windows 95 screensaver.

Awê vir die moerefokken wedding Dj’s. Fok ‘n brandweerman of ‘n vëearts word. Ek wil ‘n Wedding Dj wees as ek eendag groot is. En as ek groot is moet hulle by my troue kom speel.

ANTW 1

ANTW 2

ANTW 3

ANTW 4

ANTW 5

ANTW 6

ANTW 7

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Antwoord | Leave a comment

Die Antwoord. Die Skurwe Snor City Jol.

Die Antwoord is in Hatfield Vrydag 18 Junie, so bly weg van die square af en kom stiek uit by hulle zef jol. Dit gaan bewouk wees, soos die kinners dit roep. Ekhaya is op die hoek van Duncan en South, waar die ou Maloneys was. Nie in die square nie,

O ja, en ek het met die mense van Ekhaya gepraat. Hulle sal jou nie naai met drankpryse nie. Die res van Hatfield Square het volgens Beeld vir die toeriste nuwe poefgaatjies genaai met drankpryse wat tot 3 keer meer is. Hulle try jou (die local) ook met loyalty kaarte indoen. "Koop hierie kak loyalty kaart vir R50 met jou SA ID en ons sal jou nie naai nie, nie so hard nie, in elk geval."

Om News24 te quote: "More expensive prices were also in place at Cheeky Monkey, Oxford, Chillies, OppiSquare, Dropzone, Flair and Aandklas"

News Cafe en Spur het nie hulle pryse verander nie. So ook nie Ekhaya nie,

So al hierdie plekke kan my piel suig. As julle toeriste so indoen, sal jy dit eventually met locals ook doen. Omdat hulle van die overseas af kom beteken dit nie hulle is poesryk en moet Europese pryse betaal nie. Die airlines en travel agencies het al klaar in hulle spending money ingeklim.

"Come to South Africa where you pay kakloads more, for less"

Fok, julle ouens is nie lekker nie. Suig my piel. Ek wil Hatfield Square nie eers deur die Hubble Telescope sien nie,

skurwejol

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in WKJ gigs | Tagged | 4 Comments

Die Antwoord se eerste sneaky show by Cinespace in Hollywood.

Die bra van InternetToday het hierdie afegneem en vir my gestuur. Sy Battery was besig om te kak, maar hy kon darem iets afneem. Lekker fokken sneaky prawn style. Dis hoe ons hulle ken:

Lees hieso verder oor wat gebeur het:

http://theinternettoday.net/

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Antwoord | 7 Comments

Die Antwoord – Live @ Alexander Theatre. Vry 26 en Sat 27 Februarie.

Die Antwoord gooi 'n poesgroot gig by die Alexander Theatre (36 Stiemens St, Braamfontein) Vrydag 26 en Saterdag 27 Februarie.

Jy kan pre-sale tickets kry deur 'n e-mail te looi na debbie@88.co.za of jy kan dit by TokyoStar koop – 26 Gleneagles in Greenside. Pre-Sale tickets kos R100 elk en by die deur sal jy R150 moet uithaal.

Altwee gigs sal 2 befokte dance floors boast solat jy jou biscuit kan skud. Daar gaan ook kief DJs wees met musiek vir almal. Even ou fokken klakous Koos Kombuis sal sal dit kan geniet. Daar gaan ok so paar superlarge surprises wees. Onderaan is daar 'n map van die area vir die ouens wat matriek op geel vraestelle geskryf het.

map

PS: Vir nog kief foto's van Die Antwoord by Oppikoppi verlede jaar Augustus. Click HIESO . Ons was te lui om 'n proper galelry te maak, so click op die blou links om oop te maak. Dis lekker groot ook. Die foto's is fokken mooier as enige troufoto's wat langs die strand geneem word.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Antwoord | Tagged | 14 Comments