Category Archives: briewe

Jack Parow in Kaaskopland

Griff,

Ek is moerse fokken excited! Ek het vanoggend toe ek by die werk instap my ticket vir Jack Parow se show by Melkweg in Amsterdam, op my tafel gekry. My Kaaskop tjommie was fluks genoeg om gister die hele fokken dag op sy bicycle te spandeer sodat ek en hy vir Jack kan gaan check!

Jan.

jack

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in jack parow | 6 Comments

Next level Jack Parow sokker pette?

griff,

Ons was by die Chile Honduras game in Nelspruit. Toe meng ons so biki SA en Chile. In die moeder F&*#en stadium!!!

Ons wag vir die Parow volgende week is hy hier by die Bluemoon.

John

Chile1

Chile2

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in jack parow | Tagged | 5 Comments

‘n Volvuzela in Snor City

Smaak my ons het ons eie zef foto jornalis oppie pad …


Howzit Foto's Sondagmiddag geneem in Arcadia toe ek Ouma by die ouetehuis gaan haal het.

Is dit 'n Vollazela of 'n Limolla of 'n VuvuBeatle?

Sue.

Vollazela1

Vollazela2

Vollazela3

Vollazela4

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Spec-takel | 10 Comments

Sokker Wabenzi

Ek het vanmore hierdie Merc afgeneem. Die hele voertuig is in die kleure van die landsvlag. Die bestuurder se pak klere het die vlagkleure en selfs sy hoed! Ek wou hom eintlik stop en behoorlike foto’s neem, maar ons het bietjie vinnig gery.

As ek hom weer oppad Rosslyn toe sien, sal ek hom aftrek. Tot sy pak klere en Uncle Sam-bolkeil is in die vlag se kleure. Dit lyk eintlik kommin verby….. :-)

Sue

wabenzi

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Spec-takel | 2 Comments