Category Archives: briewe

Oplettende Watkykertjie – Sharks in Venice

Hi,

Ek het nou nog nie dié movie gesien nie, maar verbeel ek my of lyk dit net of daai mannetjie 'n Province trui aan? Shark In Venice (2008)

Anton

shark

Gefile in briewe | Tagged | 3 Comments

Watkykertjie fokken haat “Wat is nuus”

Hi daar,

Ek is nou al ‘n paar jaar ‘n kranige volger van watkykjy.co.za en geniet die site baie. Ek waardeur die suiwer gebruik van my moedertaal in al sy glorie.
Ek sien daagliks uit om julle te kom visit op julle site. Ek het nog nooit neer gekyk of enige probleem gehad met enige van julle artikels of videos nie. Maar as daar nou een fokken ding is wat my so suukies suukies skyns die bliksem in maak dan is dit vertraagde idiote soos daai kettie kop van ‘Wat is nuus’
Ag wil julle ons nie almal ‘n guns doen en hom met ‘n 1895 dubbel-loop haelgeweer fokken dood skiet nie? Dis sinnelose kak wat hy praat en boonop nuttelose en plain weg stupid. Ek weet nou nie of dit net is omdat ek ‘n vet babbelaas het nie, maar sulke dose hoort nie die vooreg geggee te word om ‘n kamera te besit nie.. Ek het amper in die stront gekom toe ek nou die donnerse screen begin vloek ,en my baas inloop ,omdat die mamparre met sy idiotiese video weer geen sin maak nie.. Haal die doos af van watkykjy af asb…

Baie dankie vir ‘n kif site…Keep up the good work..

Groete

Andre

Gefile in briewe | 38 Comments

‘n Briefie uit Aaptwakland

Ho$h aan ali naaiers in watkykjyland! As ‘n mens so elke dag op djulle site rondcruise smeer die zef bietjie af en djy begin met ander oegte dinge in die regte wêreld check.

Ek en my betty is nou ini overseas en ons het noudiedag so ‘n moment gehad in Amsterdam (die befokste stad op die moederfokkin planeet) en toe moes ons net ons eie zef RSA bydrae maak.

Check, ons was in ‘n coffeeshop (come to think of it, ons was weinig iewers anders) ini famous Red Light District. Die plek isi Hill Street Blues en die hele fokken bar binne en buite is gegrafitti deur wie ookal lus is en ‘n pen byderhand het.

Al die mure en die dak is ook beplak met 1000′de rolling skins (Rizla’s) elk met ‘n boodskap, vloekwoord of prentjie van ‘n piel op in ‘n ander taal.
So, ambassadeurs wat ons is, toe promote ons ma ons beste uitvoerproduk ooit, Die moederfokken Antwoord.

Checkit:

fokken antwoord1

fokken antwoord

‘n Paar gestenigde naaiers sal nou bietjie zef inkry as hulle met rooi oegies daarna kyk, want  trust me, na ‘n paar aaptwakkies check jy net almal trip balls op al dai donerse papiertjies.

Peace

KaPtEinKuupSeLos

Gefile in briewe | 18 Comments

Zef wedding DJ

Hi Griff

Eks opsoek na `n DJ vir

`n troue toe dog ek, ek vat gat ek stel vir my verloofde www.corriebotha.co.za voor (hy was op julle site so ruk terug).

Toe ek egter weer die site besoek, toe sien ek daar onder ander links op die site dat Karel Appel (sy vennoot) die site update en actually `n play-list opgesit het.  Gaan kyk ook na Karel se biografie.  Dis nogals interressant….  Die musiek laat dink my toe aan Poen en vriende

Hannes.


UPDATE:

Ek voel ongelukkig omdat my naam genome word by die volgende link http://www.watkykjy.co.za/2010/10/zef-wedding-dj/

Ek het geen verbintenis met www.corriebotha.co.za en ek doen geen updates op hierdie site nie. Ek is ook glad nie sy vennoot soos daar geskryf word nie. Ek doen one man shows en kan nie bekostig dat my naam so beswadder word met leuens nie.

Ek is woonagtig in Louis-Trichardt en ek vra asb dat dit onmiddelik verwyder word of verander word.

Karel

 

(click om groter te sien)wedding dj

Gefile in briewe | 13 Comments