Check hom

Nuwe Kaapstad reality show

In Briewe deur griffin14 Eiertjies

Hallo Hallo! Hi griff, Befokte blog/website!  Hier’s n link van ons nuwe realiteits program wat tans in werking is en binne kort op die kassie gaan verskyn. Gee dit n loer, dit gaan oor lekker ouens, lekker musiek en wel Kaapstad wat altyd awesome is.  As julle daarvan hou, post dit asb op julle blog, ons wil ietwat van n …

Deel met jou tjommies!

    griffinNuwe Kaapstad reality show
    Check hom

    Huilerige briefies #3: Satanskinders

    In Briewe deur griffin21 Eiertjies

    OK, dis nie heeltemal die waarheid nie. Ons kry soms ook briewe van mense wat nie huilerig is nie. Kom ons kyk eers gou na so paar van die mense wat nie dink dat ons Satanskinders is nie: Liewe Griffin, Ek is vir die laaste 3 maande in Pretoria a.k.a Snor City na 'n sewe jaar hiatus en is van …

    Deel met jou tjommies!

      griffinHuilerige briefies #3: Satanskinders
      Check hom

      Huilerige mense se briefies #2

      In Briewe deur griffin48 Eiertjies

      Kom ons deel nog so paar huilerige mense se briefies met julle. Ons kry fokken baie…   Julle was altyd n cool site,maar deesdae kyk julle hoeveel julle kan vloek en promote Die antwoord die hele wereld vol. Kom by man n mens kan net common wees tot op n punt toe. Niemand wil so vloekering deur die lewe gaan …

      Deel met jou tjommies!

        griffinHuilerige mense se briefies #2
        Check hom

        Huilerige mense se briewe #1

        In Briewe deur griffin18 Eiertjies

        Ons het so paar huilerige briefies gekry van mense na aanleiding van 'n storie wat Rapport gerun het oor Zefshop. Julle kan ook die res van die stoere boere se huilerige comments hier lees.   It is obvious that no money or fame can buy culture. Your "Blink Stefanus – Paulina Kruger (t-shirt)" for sale at R150.00 shows your total …

        Deel met jou tjommies!

          griffinHuilerige mense se briewe #1