Category Archives: briewe

Dawie uit Londen

Ene Dawie uit London skryf

Wel, merk ek so deur die mielie lyn, jy het ‘n paar los pitte in jou kop…Heel vermaaklik op jou mielieraadsvergadering notule te kon ontvang hier in ‘n land wat baie mieliekoppe het maar nie eers weet dat hulle dit groei nie… net dafodille en blomkool. Maar glo vir my dis beter om met ‘n mielie te praat: Ten minste weet jy waarmee jy deal. Die briefie is om komplimente te gee aan hin heel vermaaklike stukkie letterkunde…fok voort met glorie!

Landerye en landerye groete uit London.

Dawie

Beste Dawie
grifFin
Dankie vir jou landerye groente uit Londen.

grifF is bly jy smaak sy stukkie etterkunde. Aan die los pitte in my kop kan ek ongelukkig fokkol doen. Ek verloor meer en meer elke dag. Moenie te laat rondfok in Londen se strate nie. Ek het eenkeer iemand hoor sê dat vampires los rond loop soos Hilbrow prostitutes. Wees paraat ou maat.

Hou die blink cunt bo…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | Tagged | Leave a comment

Beste watkykjy.co.za

Ag magtig manne, so 'n klomp geneulery het ek nie gehoor vandat die Bokke deur die Aussies geboot is uit die wêreldbeker nie (what else is new?). Storie na storie 'n gekerm oor dit of dat wat net nie klein gekry kan word nie. Menere, die trant wat ek uit julle klein verhaaltjies kry is dat julle sukkel om bietjie "zaber" te kry. Die enigste plek naas jul website met soveel verwysing na saadstorting is in die sonneblomlande van die Noord-Wes. Lyk my julle trek meer draad as Giep Vogel se plaas-omheinspan. En hulle voorsien omtrent die hele Vrystaat.

Goed, luister mooi ek deel dit slegs een keer. Ek was ook eers soos julle. 'n Vaalseun. Daai manne wat in 'n donker hoekie van Dropzone wegkruip agter 'n bier en die cherries uit hulle boobtjubes uit tjek. Dan later die aand gedweep huis toe gaan en bepeins hoekom de donner het hulle nie 'n girl opgechat nie. Boo-hoo, gaan vang 'n "dratie".

Met verwysing na Dropzone kan julle seker aflei ek kom ook uit die voorstede van Pretoria. Snor-city. Bloubulwêreld. Jakaranda-stad jou lekker stad. So gebeur dit ook dat ek een aand so twee jaar gelede 'n biertjie kap in die middel van die Hadfield "Skwêr". Sit 'n bietjie saammet my: jou Black Label wat sopas na 'n lang gewag gekom het voel net 'n bietjie warmer as daai koors wat jy gister gehad het na 'n dodgy pie, nietemin is jy dankbaar dat jy darem iets voor jou het. Jy en jou tjommas tjek eers 'n bietjie die tafel langs julle en dan word getuur na die aksie op die square. Julle praat oor jul ekse en hoe jy daai girl sal "vat". Saggies in jou hartjie wens jy egter dat vannaand net asseblief moet verskil van die ander aande en dat jy dalk net 'n "gelukkie" kan optel. Nou as jy net 'n bietjie die ou uitgetjek het wat langs daai blonde bom loop wat jy nou-nou sou gevat het, sou jy agtergekom het dat hy aansienlik anders as jy lyk. Nou net hier volg enlightenment.

Asof Pretoria se seuns nie groot genoeg is nie, was daar mos 'n kreatien ontploffing in die testosteroon gene-pool. Dáái man het spiere wat lyk soos 'n sak lemoene. Orals. En ek belowe jou hy's meer in die mikke as 'n Skukuza luiperd. En hier's nog 'n rumoer wat waar is: ten spyte van 'n top universiteit, 'n technikon, honderde kolleges en van die beste skole in die land het meeste Pretoriaanse girls nog nie gevorder uit die vroeë Steentydperk nie. D.w.s. spiere=plesiere.

Toe tref dit my mos net hier: If you can't beat them, join them. Sluit ek aan by die Health & Racquet (wealthy racket) en begin spiere bou, en glo my na 'n paar maande was dit nie net ysters wat ek gepomp het nie. Karel Straatkat word Karel Ramkat.

So moral of the storie: Klim van jou gat af waar jy sit en Jerry Springer kyk en wag vir 'n "lekker" fliek, en sluit aan by Virgin Active. (Hoeveel waarheid steek daar nie in daai naam vir 85% van watkykjy se besoekers nie?)

Beste wense
 
Willem Prinsloo
 
Beste Willem Prinsloo (jy het so 'n unieke naam)

Ons hier by watkykjy is vreeslik bly dat jy vreugde in jou hart gevind het en uiteindelik vir jouself elke oggend in die spieël kan kyk. Selfaanvaarding was blykbaar 'n groot bousteen in jou lewe gewees. Jy het seker die "ek-is-'n unieke-sneeuvlokkie-roetine" gevolg. As dit vir Oprah werk werk dit vir jou.

Ons hoop verder jy geniet al die "zaber" wat jy "kry", alhoewel ons twyfel. Bedoel seker maar "koop". By the way, great use of "puncutation" – die merk van 'n ware genie.

Girls in die Steentydperk? Baie enlightened van jou, ons is seker meisies is mal oor hierdie vlak insig en gross stereotipering. Jou hele brief smack van 'n loser wat iets kak sal kwytraak soos spiere=plesiere. O wag, dit was jy.

Al wat nou skort is dat jy genoeg courage bymekaar moet skraap en jou wyn-en-een-ysie-meisie vra om te trou. Dan kan jy seks binne die huwelik geniet en jy hoef nie Sondag skuldig te voel as jy in die ouderlingbank sit nie.

Ons wens jou alle sterkte toe met jou nuwe loopbaan as L.O. onderwyser by Hoërskool Soekvirkak. Werk is vandag redelik skaars. Veral vir regte blanke Afrikaanse mans en van wat ons kan aflei is jy 'n regte Afrikaanse blanke man.

Ons is baie bly jy het nou spiere en het iets om vir Hatfield te bied. As een van ons se karre weer gaan staan sal ons jou vra om te help "stoot" – ek weet nie of jy andersins gaan regkom nie.

Jy is voorwaar 'n ambassadeur duisend vir al die Willem Prinsloo's daar buite.

die watkykjy spierbeertjies

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | Leave a comment

Ene Dawie uit London skryf

Wel, merk ek so deur die mielie lyn, jy het 'n paar los pitte in jou kop…Heel vermaaklik op jou mielieraadsvergadering notule te kon ontvang hier in 'n land wat baie mieliekoppe het maar nie eers weet dat hulle dit groei nie… net dafodille en blomkool. Maar glo vir my dis beter om met 'n mielie te praat: Ten minste weet jy waarmee jy deal. Die briefie is om komplimente te gee aan hin heel vermaaklike stukkie letterkunde…fok voort met glorie!

Landerye en landerye groete uit London.

Dawie
 
Dankie vir jou landerye groente uit Londen.

grifF is bly jy smaak sy stukkie etterkunde. Aan die los pitte in my kop kan ek ongelukkig fokkol doen. Ek verloor meer en meer elke dag. Moenie te laat rondfok in Londen se strate nie. Ek het eenkeer iemand hoor sê dat vampires los rond loop soos Hilbrow prostitutes. Wees paraat ou maat.

Hou die blink cunt bo…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | Leave a comment

Watkykjy kry nie “zaber” nie

Beste watkykjy.co.za
Willem Prinsloo

Ag magtig manne, so ‘n klomp geneulery het ek nie gehoor vandat die Bokke deur die Aussies geboot is uit die wêreldbeker nie (what else is new?). Storie na storie ‘n gekerm oor dit of dat wat net nie klein gekry kan word nie. Menere, die trant wat ek uit julle klein verhaaltjies kry is dat julle sukkel om bietjie "zaber" te kry. Die enigste plek naas jul website met soveel verwysing na saadstorting is in die sonneblomlande van die Noord-Wes. Lyk my julle trek meer draad as Giep Vogel se plaas-omheinspan. En hulle voorsien omtrent die hele Vrystaat.

Goed, luister mooi ek deel dit slegs een keer. Ek was ook eers soos julle. ‘n Vaalseun. Daai manne wat in ‘n donker hoekie van Dropzone wegkruip agter ‘n bier en die cherries uit hulle boobtjubes uit tjek. Dan later die aand gedweep huis toe gaan en bepeins hoekom de donner het hulle nie ‘n girl opgechat nie. Boo-hoo, gaan vang ‘n "dratie".

Met verwysing na Dropzone kan julle seker aflei ek kom ook uit die voorstede van Pretoria. Snor-city. Bloubulwêreld. Jakaranda-stad jou lekker stad. So gebeur dit ook dat ek een aand so twee jaar gelede ‘n biertjie kap in die middel van die Hadfield "Skwêr". Sit ‘n bietjie saammet my: jou Black Label wat sopas na ‘n lang gewag gekom het voel net ‘n bietjie warmer as daai koors wat jy gister gehad het na ‘n dodgy pie, nietemin is jy dankbaar dat jy darem iets voor jou het. Jy en jou tjommas tjek eers ‘n bietjie die tafel langs julle en dan word getuur na die aksie op die square. Julle praat oor jul ekse en hoe jy daai girl sal "vat". Saggies in jou hartjie wens jy egter dat vannaand net asseblief moet verskil van die ander aande en dat jy dalk net ‘n "gelukkie" kan optel. Nou as jy net ‘n bietjie die ou uitgetjek het wat langs daai blonde bom loop wat jy nou-nou sou gevat het, sou jy agtergekom het dat hy aansienlik anders as jy lyk. Nou net hier volg enlightenment.

Asof Pretoria se seuns nie groot genoeg is nie, was daar mos ‘n kreatien ontploffing in die testosteroon gene-pool. Dáái man het spiere wat lyk soos ‘n sak lemoene. Orals. En ek belowe jou hy’s meer in die mikke as ‘n Skukuza luiperd. En hier’s nog ‘n rumoer wat waar is: ten spyte van ‘n top universiteit, ‘n technikon, honderde kolleges en van die beste skole in die land het meeste Pretoriaanse girls nog nie gevorder uit die vroeë Steentydperk nie. D.w.s. spiere=plesiere.

Toe tref dit my mos net hier: If you can’t beat them, join them. Sluit ek aan by die Health & Racquet (wealthy racket) en begin spiere bou, en glo my na ‘n paar maande was dit nie net ysters wat ek gepomp het nie. Karel Straatkat word Karel Ramkat.

So moral of the storie: Klim van jou gat af waar jy sit en Jerry Springer kyk en wag vir ‘n "lekker" fliek, en sluit aan by Virgin Active. (Hoeveel waarheid steek daar nie in daai naam vir 85% van watkykjy se besoekers nie?)