Category Archives: briewe

Comment: Beste watkykjy.co.za

In my nederige opinie…

Pretoriaanse girls nog nie gevorder uit die vroeë Steentydperk nie. D.w.s. spiere=plesiere. Pretoriaanse girls nog nie gevorder uit die vroeë Steentydperk nie. D.w.s. spiere=plesiere.

Nonsens,

dit gaan oor klere en haarstyl en manier van praat, defnitief nie so commen nie Duuuuuuddddeeeeeeee!!!!!!!!
 

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | Leave a comment

Julle Klomp MAL POESTE!

Hoezit

Julle ouens klink vir my na die tiepe mal poeste wat saam met ouens soos ek 'n lekker bier sal klap!

Ek laaik die sait kwaai!, eerste keer wat ek hier in dwaal pis ek amper my ier wat ek drink oor my fokken broek uit. Ek het my hol geskeur vir die kak wat julle kwyt raak.

Ek laaik hierie regte afrikaans, wat die man op die straat praat. Nie die kak wat die mense in Brooklex se area praat nie.(fok, net hulle wet wat de fok 'n wenteldroër is).

Ek dink dit is unieke fokkers, wat innie valley bly, wat sukke kak kwyt raak en dat dit 'n talent is wat die jirre aan die mense gegee het wat hier in di emoot bly.(Fok weet hulle het niks anders gekry nie), miskien dynamite vir die huis as die versekering reg is en die vrou pis jou af.

Anders, bly blank en fok voort

POESTE

EK laaik die sait kwaai

SID

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | Leave a comment

Die here sal julle kom haal

Haai

Ek lees gereeld julle site en hou nogal daarvan. Lyk of julle dit goed aanmekaar hou en redelik gereeld update. En toe dog ek, wel, jy weet, miskien kan ek iets vir julle skryf. Nie die stuff wat julle skryf nie, miskien net so eenkeer in 2 maande of so. Sien, ek's op pad Israel toe en ek dog dit sal nice wees om die verhaal van'n Afrikaanse boykie van Pretoria in die heiligste van lande te hoor. Gaan waarskynlik Tel Aviv, Jerusalem en Eilat toe. Sal probeer om op die wes bank te kom. En natuurlik drugs, girls, beaches en die tradisionele sport van pubcrawling, nie noodwendig in daardie order nie. So, ja, ek wil nie geld of kak hê nie, net exposure.

Laat my maar weet, vlieg oor so 3 weke.

Cheers

Dirk

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | Leave a comment

Dawie uit Londen

Ene Dawie uit London skryf

Wel, merk ek so deur die mielie lyn, jy het ‘n paar los pitte in jou kop…Heel vermaaklik op jou mielieraadsvergadering notule te kon ontvang hier in ‘n land wat baie mieliekoppe het maar nie eers weet dat hulle dit groei nie… net dafodille en blomkool. Maar glo vir my dis beter om met ‘n mielie te praat: Ten minste weet jy waarmee jy deal. Die briefie is om komplimente te gee aan hin heel vermaaklike stukkie letterkunde…fok voort met glorie!

Landerye en landerye groete uit London.

Dawie


Beste Dawie
grifFin
Dankie vir jou landerye groente uit Londen.

grifF is bly jy smaak sy stukkie etterkunde. Aan die los pitte in my kop kan ek ongelukkig fokkol doen. Ek verloor meer en meer elke dag. Moenie te laat rondfok in Londen se strate nie. Ek het eenkeer iemand hoor sê dat vampires los rond loop soos Hilbrow prostitutes. Wees paraat ou maat.

Hou die blink cunt bo…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | Tagged | Leave a comment