Category Archives: briewe

Huilerige mense se briefies #2

Kom ons deel nog so paar huilerige mense se briefies met julle. Ons kry fokken baie…

 


Julle was altyd n cool site,maar deesdae kyk julle hoeveel julle kan vloek en promote Die antwoord die hele wereld vol. Kom by man n mens kan net common wees tot op n punt toe. Niemand wil so vloekering deur die lewe gaan nie Zeffers.

John


Watter idioot het die website uitgedink. En dan dink jy jy's snaaks? BAIE COMMON. Om grappe te maak van Jesus gaan jou reguit hel toe stuur. En dan nog die kru taak ook.

Herman


Die Antwoord- lekker satanisties ne

Is die res van jou site ook satanisties, hoekom se julle dit nie sommer reguit nie, is julle skaam?

Andre

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | 47 Comments

Huilerige mense se briewe #1

Ons het so paar huilerige briefies gekry van mense na aanleiding van 'n storie wat Rapport gerun het oor Zefshop. Julle kan ook die res van die stoere boere se huilerige comments hier lees.


 paulina kruger


It is obvious that no money or fame can buy culture. Your "Blink Stefanus – Paulina Kruger (t-shirt)" for sale at R150.00 shows your total disrespect of culture and what it meant to this country, now fucked up, by people like you.

I sincerely hope your business sees it’s ass along with whatever money you invested in it.

People like you that have no respect for the pioneers of this country, should go and stay in squatter camps and live off government grants like the rest of the 40 million sponging on the taxes of the 15 million trying to keep this country afloat with their honest earned salaries!

Kobus


Die Paulina Kruger T-shirt is uiters onsmaaklik en gee ware betekenis aan die woord ZEF !! Nie net spot jy met my en talle ander Afrikaanses en Afrikaners se Erfenis en Geskiedenis nie, maar dit wys ook dat dat jy dalk 'n issue het met Fopdossers! So is jy dalk 'n Closet-case Queen wat self nie uit die kas kan klim nie, en nou moet jy ander se trots so probeer afkraak?! Of is dit dalk dat jy aandag, sensasie of publisiteit vir jou lae-klas produkte soek??
Los bekendes se gesigte, probeer self bekend raak!
Sies!!!

Milo

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | 18 Comments

Marabse in Hermanus

Hi Griffin
 
Hierso is 3 kiekies van n lekke kar wat ek in Hermanus afgeneem het. Kyk die dodelike walvisvin drukvlerk!!!
 
Enjoy
 
Morne

walvis naai

walvis naai1

walvis naai2

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Spec-takel | 10 Comments

Lekker fokken Tjorra!

yes kerels,

het hierdie kar erens op die N2 tussen mosselbaai en riversdal tee gekom.

geniet hom.

adam

tjorra wp

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Spec-takel | 6 Comments