Category Archives: briewe

Fan from Nam

Griff my bra

As jy gotweet nie die snaakste kont in SA is nie weet ek darem nie. Die piscool snotstorie het my op die fokken vloer laat le en lag. Wel aan ouboet wel aan!

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | Leave a comment

Sait

In my nederige opinie
dag aan die zef, ek sit en giggel soos 'n … , ag fok weet. ek is 'n potch student so dis hoekom ek al 'n half uur hier sit pleks van die aan bevole 20 min, di interview was ok, maar ek het my balle in n twist gelag vir julle snot storie.

niel

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | Leave a comment

Wit Lyn

Ek het sopas deur die stories en komics geblaai en gelees, en sommer gevoel hierdie is immers naas 'n lekker loslyf , hier praat julle ten minste die taal wat ons goed verstaan Afrikaans…..voor julle 'n poes van my maak wil ek net se nice sight hou dit so

André

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | Leave a comment

Hey!

Hey!

Eks vanaf Die Eenoog Monster 'n ware watkykjy Zeffer. Julle sait is hammonate tjippe vagina piel befok cool.
Ek sal net graag wil weet of julle nie dalk vir my die spec-takels en snotstories dalk sal asseblief kan e-mail of something nie want ek soek dit want my huiswerkboek van die skool lyk moerse cool en die hoof like dit fokol so ek kort meer watkykjy pics.

Voorop is daai ou fucked up omie se pic wat onder aan geskryf staan "Wat die fok kyk jy?"

Ek sal alles wat jy in jou vermoe kan doen om my te help waardeur.

Pieter Schuurman

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | Leave a comment