Category Archives: briewe

Fokken weirdo’s

Check, ons kry baiekeer weird e-mails, maar ek weet regtig nie waddefok om hiervan te maak nie…


can you translate this for me please…

"It started of as a regular day. I woke up at 08:00am and had breakfast. After I had a bath and got dressed in my new clothes. We had many guests over delivering parcels and giving well wishes. Night began to come and we were about to leave to a celebration at my aunty's house. When we arrived there I greeted everyone and wished them well for the day. It was a quite and boring night. Later that night I was reunited with my cousin from johannesburg.

That was when the trouble started. They ran out of ice during the party so my cousin and I went to buy more. The shop we went to also sold fireworks. My cousin bought over R1000 of fireworks. We went back home and gave them the ice of and than picked up a few friends up and went to the park to light the fireworks. We lit a few and than at the same time we all thought of a devious plan. We used my aunty's car exhaust as a rocket launcher. Every rocket went perfectly.

That is until my cousin used one of the bigger rockets. The rocket went further than we expected and it hit a building. It went through the window and exploded in their house. The curtains caught on fire and the house burnt to the ground with all the family's possessions. Fortunitly they were not at home. When the police arrived we were gone. One of the neighbours noticed us and gave a description of the car. We knew they traced the car to my aunty and they would be waiting for us to return so we did not go home. For two days we were evading the police. On the third day we ran out of money and we assumed that people had forgotten about us. We drove past our road only to find out that the whole road was jammed with the police cars. My aunty was getting sued by the owner of the house. Thats when we knew we were in trouble."

It would be a real help im just trying to pass. my email address is ********@gmail.com. when you send the email can you send me a please call me to notify me to check my emails. my number is 084******* 

Ruven

thanks i would really appreciate it

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | 24 Comments

Nuwe Kaapstad reality show

Hallo Hallo!
Hi griff,

Befokte blog/website!  Hier's n link van ons nuwe realiteits program wat tans in werking is en binne kort op die kassie gaan verskyn. Gee dit n loer, dit gaan oor lekker ouens, lekker musiek en wel Kaapstad wat altyd awesome is.  As julle daarvan hou, post dit asb op julle blog, ons wil ietwat van n gevoel kry oor hoe die publiek daaroor voel voor ons dit air.  

Weereens, super cool blog!

Lekker dag!

Chené

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in tv ad | 14 Comments

Proudly Watkykjy by J&B Met

Middag,

saterdag by die J&B Met. Daar was darem klomp mooi merries. O, en die perde was ook nie te kak nie.

Ek's moer jaloers op daai waverunner.

Later,
Tertius

watkykjy-by-met

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in zefshop | 8 Comments

Huilerige briefies #3: Satanskinders

OK, dis nie heeltemal die waarheid nie. Ons kry soms ook briewe van mense wat nie huilerig is nie. Kom ons kyk eers gou na so paar van die mense wat nie dink dat ons Satanskinders is nie:


Liewe Griffin,

Ek is vir die laaste 3 maande in Pretoria a.k.a Snor City na 'n sewe jaar hiatus en is van dag een af herinner hoekom ek sewe jaar terug gefokof het. Nerens in die hele wye wereld is daar so 'n hoe konsentrasie van idiote, pienk hempde, oversized hamstrings, clogged arteries, sambrele in holle, highlights vir hom en haar en popped collars nie. Ek weet daar is iewers in hierdie dor stad 'n groep mense met 'n brein, maar hulle kruip goed weg. As jy outnumbered is deur 'n klomp dom dose is dit nie die moeite werd om terug te baklei nie.

Hierdie site kry my deur my tydelike stay in Pretoors, want God weet 'n nail salon en 'n Blou Bul game sal nie.

White Trash Wet Dream


Die mees bevange website in afrikaans. Dankie ouens. Ek's 46 jaar, dalk seker biki oud vir julle kakpraat sessies maar geniet dit erg …

Te moer met al die nat panties wat so klaa oor als.

Groete,
Gerhard


Hey ouens ons wil net vir jul sê eerstens baie dankie vir 'n ordentlike Afrikaanse webtuiste ,en tweedens ,Suid Afrika se klomp kleuters , die land is soos 'n kleuterskool al nie waar nie? Mag nie vuurwerke smous , of meer skiet nie ,en nou skielik die storie met kuier plekke wat nie na 2 mag drank verkoop nie ,daai tyd begin ek en my pelle nog net kuier. .en dan die klomp mense wat kak & kerm oor die Paul Kruger t-shirts. . .mense ASSEBLIEF word groot , jul is lankal uit die kleuterskool , en tien teen een klaar met college , so wat die vok moan jul oor? Sit terug en geniet die humor van Wat Kyk Jy.

Groete
WATOKAL


Hey Outjies! Julle brasse is 'n paar piele ou's! Ek enjoy julle op 'n daaglikse basis. En ek is ook nie meer van vandag se sagte handjies, bang vir werk tipe nie. Ek kom van daai se dae af toe Oom PW ons met sy fokken vinger op 2 jaar se holiday's gestuur het. So, as jy nie Malema matriek het nie kan jy self die fokken sommetjies maak. Wou julle net tune dat julle moet groot gaan met hierie saait! Julle doen vandag wat ek al van doerie fokken tyd af wou doen! Tune die klomp konte van die dag wat ons eintlik van hulle dink!!! Shot. Jul ou's rock. Laat 2011 'n jaar vol geleenthede vir al ons maats wees. Keep up the good work!

Abes


Just fanmail, loveletters, watookal: Columbus discovers Africa – I can no longer breathe due to laughing solidly for the last hour. Very recently discovered your gem of a website. Keep shovelling it. This expat needs to remember what makes her nation great.
(jammer, ek is te lank in die buiteland om myself in Die Taal te express…). Julle rock.

Princess


Julle is n spul siek mense man, kyk hoe vloek julle en die goed wat julle op die website het is n spul snert man, al wat ek wil se is sterkte…..julle het dit nodig, Satan se kinders dis wat julle is.

Dirk


Hmm…

Thanks Dirk. Ek weet nie hoe Satanskinders lyk nie, maar ek vermoed dat dit dalk min of meer sou lyk soos die fotos hieronder?

satanskinders

satanskinders siesa

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | 21 Comments