Category Archives: briewe

Re: Wanneer

So tussen die missiele, bomme, en verbale hale wat heen en weer vlieg, en aan buurman se deur klop, sê ek –

Groetnis aan Julle in Watkykistan!

Mag ek 'n stelling maak, en sê, as ek 'n websaait was, sou "watkykjy.co.za" mos nou my rolmodel gewees het. So tussen die politiek, die uitstekende krieket, die toekomende rugby aan die kom, die parlement wat almal stywe lyne kap, moet ek sê julle knak nie onder groepsdruk nie!

Jy sien … Die A-Team leader vat nou die woorde so uit my mond "I love it when a plan comes together!"

Bakkies julle! Ploeg diep, saai op die walle! En hou die blink kant bo!

Zeffa

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | Leave a comment

Goeie moore

Hi daar,

'n Pal van ons wat in Praag bly, het die link na julle site (ek hoop my komper lingo is reg), vir my gestuur. En ek bly in Pretoria. Cool bananas dudes!

Ek sê mos al lankal dat die puriste die kat aan die gat beet het. Die woord waarin ek die grootste grief het is "tans." Wie de hel praat van tans? Ek vang so elke nou en dan so n woord op, maar tans is die enigste een wat ek onthou as ek 'n voorbeeld wil gebruik!

Anyway, nou weet ek hoe ek my lunchure gaan deurbring. Dit gaan my ryk maak, want dit gaan beteken dat ek nie meer elke dag gaan geld blaas by die Spar oorkant die pad nie. Maybe kan ek nog gewig verloor ook in die proses.

Sover lyk dit alles baie lekker, en ek sien uit daarna om julle site (hoop dis die regte woord, want ek wil nie oningelig klink nie) te verken.

Tarra en lekker dag

P.S. het besluit om maar nie te vloek nie, want Afrikaanse mans hou nie daarvan as meisies lelik praat nie …
 
Marianne Combrink
 

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | Leave a comment

Briewe

Ek moet julle geluk wens met die befokte voorblad. Die girl met die A-size tiete (WKJ? #22) is 'n voortreflike aanwins – doen gerus weer so. En doen bietjie vir ons 'n meesterstuk oor tiete. Dit is die lewe.

Groete julle monsters

Bra John

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | Leave a comment

Comment: Hotelle, drank en ander grappige dinge – Sinopsis van hoe jou tweede week in Nigeria behoort te wees

grifF, ek relate. Dar (Tanzanië) is fokken net dieselfde. Jou stories is bril – ek smaak hulle kwaai!

Fharga

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | Leave a comment