'n Briefie van 'n goose wat verjaar…
Hello,
I got made the most Zef birtthday cake for my birthday today. It has Yolandi Visser and Nija on it.
Candy
'n Briefie van 'n goose wat verjaar…
Hello,
I got made the most Zef birtthday cake for my birthday today. It has Yolandi Visser and Nija on it.
Candy
But first, a book to help out Julius Malema:
As Watkykertjies bored raak by die werk., verander Malema in 'n poes en ons kry mail…
Dude, Ek sweer ek het dit randomly ingetik in Google en die nie ge-edit nie. Boredom. Screenshot gevat en ge-crop. Haha! Checkit. Lizette.
Fokkit Chinas, ek ry vandag werk toe en check die lekker bord in Beyers Naude Drive hier in Jozi.
Een van my blare het dit getwit pic.
Marnus
Zef bachelor
Hey Griffin,
Loer ma, ons was die naweek op n bachelors gewees in Thabazimbi.
Dis hoe die gelukkige man gelyk het….iets soos wat jy sal kry as die Ninja
vir Corne sou dek en hulle n gam se hoerkind sou gehad het.
Lekker dag
AJ