Check hom

Man misgis Watkykjy met Sondag koerant

In Briewe deur griffin3 Eiertjies

hello daar ek wil inskryf vir die sondag koerant se aflewering,hoe moet ek maak? gert Liewe Gert, Jy kan begin deur fokken wakker te skrik die volgende keer as jy skrik. Verder weet ek nie of Sondag op ander planete aflewer nie, want jy bel duidelik van 'n ander sonnestelsel af, ou maat. Groete, griff.

griffinMan misgis Watkykjy met Sondag koerant
Check hom

Something.. something se gat werd nie …

In Briewe deur griffin36 Eiertjies

Ek sien my self as 'n trotse Wit Afrikaner, maar ek wil niks met mense so common soos hierdie website te doen he nie, gaan 'n bietjie terug en kyk of mense soos Delary, Paul Kruger of selfs ET hulle tyd sou mors met sulke common mense soos julle. Julle is nie Afrikaner se gat werd nie, maar net slap …

griffinSomething.. something se gat werd nie …
Check hom

Man onder klip ontdek Watkykjy na 10 jaar

In Briewe deur griffin9 Eiertjies

Nee Fok ouens ek moet sê die is op reg waar die beste fokken site waar ek ooit op was ek seer my hol letterlik soos ek lag vir al die kak wat hier op is. Ek is sommer die poes in vir my self dat ek nie al lankal van julle gehoor het nie alles hier is briljant. Aan …

griffinMan onder klip ontdek Watkykjy na 10 jaar
Check hom

Ek gee op…

In Briewe deur griffin6 Eiertjies

FOK … ek gee op. Ek sien almal op faceboek het 'n ding of twaalf te se hoe ons as Afrikaners gaan kak onder Julius en die ANC en Zim en en en … Ek wonder hoekom dink ons Afrikaners hulle is so spesiaal dat net hulle geteiken word ??? Laas wat ek gesien het is almal besig om geaffekteer …

griffinEk gee op…