ja ek sal my bek rek julle is klomp vuil uile om die tipe taal en goed op internet tesit. het julle geen skaamte nie
Karools
Jirre. Wat vertel jy my nou? Nuus?
PS: Maak jy uit van leestekens?
griff
ja ek sal my bek rek julle is klomp vuil uile om die tipe taal en goed op internet tesit. het julle geen skaamte nie
Karools
Jirre. Wat vertel jy my nou? Nuus?
PS: Maak jy uit van leestekens?
griff
Kyk griffin hier iets wat ek met jou en die watkykjy kaaskoppe wil deel.
Ek is nie 'n ou wat like om 'n kak te vang in publiek toilets nie, maar vanogend het ek nou 'n mol in my hol gehad by die werk. Kyk dis van daai as jy gaan sit dan puncher hy jou longe.
Toe ek nou later besluit ok… Ek moet seker maar die bruin beer gaan stoei en klaar kry. Als het goed gegaan, my hol met lekker two ply afgewee, somer voken purfumed kak papier. Toe ek die kak huis spoel dink die drol vok dit en steek vas en oveflow die toilet, ek die domdoos skiem vok dit en spat soos slap kak. Nie lank nie kry ek eni res vani staff email vani baas af, en se, die is sommer kak!! Kan julle wie okal dit was net dit uitsort (Jy weet wie jy is). Ek het gedog ek hardloop weg van embarsement man. Trek hy my been of weet hy regtig "Wie dit is".
Kyk volgende keer kak ek maar in my broek
Heinrich
As hy Watkykjy lees, weet hy nou wie hy is.
Vat maar die hanskoene, mop en een van daai apparate waarmee mens mashed potatoes maak. Lyk my jy gaan 'n lang, kak dag hê.
griff.
hello daar
ek wil inskryf vir die sondag koerant se aflewering,hoe moet ek maak?
gert
Liewe Gert,
Jy kan begin deur fokken wakker te skrik die volgende keer as jy skrik. Verder weet ek nie of Sondag op
ander planete aflewer nie, want jy bel duidelik van 'n ander sonnestelsel af, ou maat.
Groete,
griff.
Kief tyd in Kuwait
Hello WKJ!
I'm a South African expat now working in Kuwait ( was born in Bethlehem in Vrystaat and worked in JHB before moving over to Kuwait on a contract). Ek verstaan en praat Afrikaans baie goed maar my grammer etc is nie altyd die beste nie, so ek vra om verskooning vir die Engelse email.
I've been in Kuwait working as a banking & finance lawyer for 4 years now and I follow your blog daily. I've also managed to introduce your blog to some of my SA friends here in Kuwait and Dubai and they too follow your site regularly. I think your site is AWESOME…kak snaaks! I also love your Friday "Kom ons fokken duik!" entry (I look forward to it every week!) and your "kak job" posts; Speaking of which, I have a jpeg pic of a "kak job" please let me know how I can email it to you as an attachment
and you can decide whether you want to put it up on your site (no need to credit me on the site or anything like that, just thought it would be cool if I could contribute something).
Take care,
John
Hi John,
Shot vir die foto. Lawyers moet mos altyd mense help wat in die kak is.
Ek hoop nie jy moes hierdie ou help nie.
Shot,
griff.