Check hom

Bizarre Bedonderde Donderdae – Nkandla

In Bedonderde Donderdae deur griffin4 Eiertjies

Jacob Zuma se korrupte Nkandla homestead skandaal het soveel internasionale aandag getrek dat dit selfs die space time continuum opgefok het. Al die pad tot terug in 1982! Laura Holt, Mildred Krebs en Remington Steele homself het op Thuli Madonsela se report afgekom en kan beswaarlik al die kak glo wat hulle daarin lees…

griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Nkandla
Check hom

Bizarre Bedonderde Donderdae – Game Of Thrones

In Bedonderde Donderdae deur griffin1 Eiertjies

Ons het gemanage om vir julle vinnig enetjie uit te kak so week voor Krismis en het besluit op Game Of Thrones, want season 4 begin weer vroeg volgende jaar wys. OK, maybe nie so vroeg nie, maar voor jy jou piel aan die gordyne kan afvee is dit 30 Maart 2014. Kan nie wag om weer Khaleesi se tiete …

griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Game Of Thrones
Check hom

Bizarre Bedonderde Donderdae – eTolls

In Bedonderde Donderdae deur griffin1 Eiertjies

In hierdie week se aflewering van Bizarre Bedonderde Donderdae so straks voor tjailatyd – Ons het ons kamera's in die buurte van Gauteng ingevat, want al waaroor almal fokken praat  is Sanral en eTolls. Toe vang ons hierdie marabse en hulle bure se gesprek oor die onderwerp. Sorry as dit jou huis was – ons het nie julle gesigte uitgeblur …

griffinBizarre Bedonderde Donderdae – eTolls
Check hom

Bizarre Bedonderde Donderdae – CHiPS

In Bedonderde Donderdae deur griffin1 Eiertjies

Jy maak uit van CHiPS? Jy onthou vir Larry Wilcox en Eric Estrada? Hulle was officers "Ponch" Poncherello en Jon Baker gewees in daai lame 80s TV show, "California Highway Patrol"  –  traffic cops wat rondry en crime solve. Basically die manlike weergawe van "Murder She Wrote". Net met meer aksie. Jou sussie het so moerse poster van Eric Estrada …

griffinBizarre Bedonderde Donderdae – CHiPS