Check hom

Bizarre Bedonderde Donderdae- Durban

In Bedonderde Donderdae deur griffin2 Eiertjies

Aaah, Durban! Die ideale bestemming vir die Wes-Rand kokkelol om sy Crocs af te skop en net bietjie weg te kom van die gejaag na 'n bankbalans wat uiteindelik op zero staan of net bietjie, al is dit net tyedlik, die kloue van die kreditere te ontsnap. 'n Man graft heavy hard, ek sê. Tyd vir so bietjie kwaliteit tyd …

griffinBizarre Bedonderde Donderdae- Durban
Check hom

Bizarre Bedonderde Donderdae: Extreme – More Than Words (lekker gefokken shred)

In Bedonderde Donderdae deur griffin3 Eiertjies

Ons het geskiem ons bring hierdie week vir julle nog 'n shred vir ons Donderdagvideo. YouTube en Vimeo het ons poes getune, so ons kon dit nie vir julle op ons normale kanale gooi nie. Blykbaar "blocked worldwide" wat nogal 'n shame is. Dis seker omdat die kitaar en die vocals dalk te spot on was. Wel, dit is nie. …

griffinBizarre Bedonderde Donderdae: Extreme – More Than Words (lekker gefokken shred)