Category Archives: Bedonderde Donderdae

Bizarre Bedonderde Donderdae – Nag Van Die Lang Messe

Met al die langnaweke en suipsessies het ons Donderdae videos so bietjie kak gevreet. Vandag is ons weer terug met 'n kraakvars outjie en ons bespreek 'n aktuele saak: Hoe gaan dit regtig met Nelson Mandela? Dis asof die media net hulle headlines recycle elke keer as die ou hoes of poep en kersies aansteek buite sy huis in Houghton terwyl Madiba sit en Rapport lees in Qunu. Voor die kaggel. Met sy Winnie The Pooh pantoffeltjies. En 'n pyp. Hoe moet die arme mense voel wat hulleself nou al dekades lank geestelik voorberei vir die mite van die Nag Van Die Lang messe?

Ons het Oranje Patta Kenya toe gestuur op 'n misson om ondersoek in te stel…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Bedonderde Donderdae | Tagged , | 9 Comments

Bizarre Bedonderde Donderdae – RAMfest

In vandag se aflewering van Bizarre Bedonderde Donderdae (met 'n ontsaglike poesgroot hangover, so sorry) kyk ons met behulp van Poes Muis en Haas Das na RAMfest. Dit gaan een moerse party wees die naweek in Joburg. Check julle daso! Ons gaan so bietjie vir julle 'n kakhuis vol bands afneem en die ouens van Rise Against interview.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Bedonderde Donderdae | Leave a comment

Bizarre Bedonderde Donderdae – Haas Das

In vandag se aflewering van Bizarre Bedonderde Donderdae: Haas Das en Piet Muis lees vir ons die tos nuus en gee 'n tos weervoorspelling vir RAMfest. Dis al. Dis tos. As you were…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Bedonderde Donderdae | 2 Comments

Bizarre Bedonderde Donderdae – Angry Birds

Hierdie Donderdae videos raak al hoe tighter om elke week uit te kak. Maybe moet ons julle bietjie 'n beurt gee een of ander tyd om te sien waarmee julle opkom. Sal maar check… Anyway, hierdie week se episode het dit net-net voor tjailatyd gemaak. Vat hom soos hy kom…

Die army maak mens mal. Hierdie arme blaar skiem hy is besig om 'n spul Angry Birds se eiers te versamel om te verkoop. Boonop probeer hy sy baas ook convince dat hulle poesryk sal word met hierdie storie. 

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Bedonderde Donderdae | 3 Comments