Check hom

It is Official! Guns ‘n Roses are coming to South Africa!

In Aankondigings deur griffinRek jou bek

South Africa (5th June 2018) – For the first time in the history of Guns N’ Roses, the international rock icons will perform one show only in South Africa at the world renowned FNB Stadium in Johannesburg on 29th November 2018. Tickets are on-sale beginning 7th June 2018 at 9am local time at www.bigconcerts.co.za and Computicket. Discovery Card holders 48-hour …

Deel met jou tjommies!

    griffinIt is Official! Guns ‘n Roses are coming to South Africa!
    Check hom

    Moenie uitmis nie! Moerse vinyl market in Pretoria hierdie Saterdag!

    In Aankondigings deur griffinRek jou bek

    As jy ‘n gereelde visitor van Stash Records se vinyl market by Lucky Rodrigo is sal jy weet dat jy altyd moerse lekker plate daar kan optel. Hierdie Saterdag moet jy seker maak jy is daar as die storie 11am begin want jy gaan eerste moet wees om ‘n befokte collection op te tel – myne. Check, die storie is …

    Deel met jou tjommies!

      griffinMoenie uitmis nie! Moerse vinyl market in Pretoria hierdie Saterdag!
      Check hom

      Jou skryfsels, lyrics of poems kan world famous raak!

      In Aankondigings deur griffinRek jou bek

      Chekit, Ben Lovett van Mumford & Sons (ons het so rukkie terug met hom gesles) tesame met die Global Poverty Project het met ‘n moerse cool en unieke idee opgekom op extreme poverty regoor die wêreld so paar poesklappe te gee. Dit vorm deel van hulle Global Citizen campaign en hulle het besluit om ‘n collaboration album genaamd Metamorphoses uit …

      Deel met jou tjommies!

        griffinJou skryfsels, lyrics of poems kan world famous raak!
        Check hom

        Iron Maiden kondig details aan vir hulle SA concerts in Mei, 2016!

        In Aankondigings deur griffinRek jou bek

        Jirre maaats, ek hoop julle is reg vir hiedie ene! Rock legends, Iron Maiden kom volgende jaar Mei Suid-Afika toe. Hulle nuwe album, The Book of Souls het ook sommer verlede week nommer vier geklap hier by ons en en die nommer een spot in die UK en ‘n hele paar ander lande opgeraap. As jy ‘n Maiden fan is, behoort …

        Deel met jou tjommies!

          griffinIron Maiden kondig details aan vir hulle SA concerts in Mei, 2016!