ja.fm
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
PARTY! PARTY!
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- Rugby exclusive: Kings word geskraap vir groot zak!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Soek jy ‘n goeie selfoon deal?
- Rebels pis my nogsteeds af. Sport met Kaptein Kortbroek.
-
Watkykertjies Tune
- Dirk Diggler Diktros on Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- # 1 Pisscat on Laasweek se zefspotters
- Dirk Diggler Diktros on Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Dirk Diggler Diktros on Steve Hofmeyr loop deur onder Wikipedia
- vet530d on Sondag. Skêre met skietgoed.
- Annemie on Suid-Afrikaanse TV: 101 shows wat jy miskien sal onthou
-
-
Author Archives: Zirkie
‘n Aand by die Teater
Akteurs is vreemd. Hulle word betaal om 'n rol te speel, en dis vir my moeilik om te weet waar ek staan met hulle. Maar Maandagaand, by die negende jaarlikse Naledi Teater Toekennings, het ek ten minste die geleentheid gekry om langs akteurs te staan. 'n Kakhuis vol van hulle.
Dis redelik vanselfsprekend dat akteurs [...]
Gefile in Snotstories 5 Comments
Sowing The Seeds festival – ‘n recap
Watkykjy was verlede naweek na die Sowing the Seeds festival by Warthogs wildplaas in Magaliesburg gewees.
Dit was aangebied deur Rocking the Daisies en Converse, en kan basies gesien word as 'n Rocking The Daisies Lite – as't ware 'n teaser vir die regte festival wat in Oktober elke jaar plaasvind.
Hierdie jaar het hulle dit egter [...]
Gefile in Kief musiek, Snotstories 5 Comments
Gotye – Making Mirrors (album review)
Daar's nie 'n maklike manier om dit te sê nie, maar op Making Mirrors, die nuwe album deur Gotye, vloek hy nie een keer nie. Nie 'n enkele kragwoord of enige kru taal in sig nie.
Die man het nie 'n leopard-skin cap met 'n enorme brim nie, hy was nog nooit in 'n Bellville-band gewees [...]
Gefile in Kief musiek 10 Comments




Lana Del Rey – Born to Die (album review & wen 2 CDs)