Author Archives: Watkykertjie bydrae

Got-ograaf Fotograaf

Wat is dit wat sommige fotograwe die eerste keer laat dink het dat hulle actually in charge is van die show? Is dit pure arrogansie, of is daar meer fout as net dit met hulle? Die musikant op stage is daar geplaas, op 'n verhoog, onder intelligente ligte, met fokken drivers, ryders en liasons om dit [...]
Gefile in briewe | 5 Comments

Die spinnekop

Hey griff n buddy het die vir my gestuur en ek dink dis nogal kak snaaks Frits Ek weet nou nie hoe jy oor spinnekoppe voel nie maar ek ry eerder 'n fiets sonder 'n saal as om een te konfronteer. Ja, gisteraand lê ek rustig en lees, minding my own business…..bedlampie brand baie "domesticated" en sag met [...]
Gefile in briewe | Tagged | 8 Comments

‘n Ope brief aan Sebastian Vettel

Geagte Sebastian Vettel Fok jou. Vir alles. Op November 28, 2011, het Vent Venter ‘n hartroerende brief aan Jacques Kallis gerig oor die hartseer wat hy in sy lewe veroorsaak het. Vanaand, op 26 Maart, 2012, voel ek elke emosie wat Vent ervaar het toe hy sy brief geskryf het. Sebastian Vettel is ‘n doos. Julle wonder seker [...]
Gefile in Snotstories, briewe | Tagged , | 7 Comments

Formule 1 – Die 2012 seisoen

Formule 1 – Die 2012 seisoen   deur Frikkie Fantastic. Na ‘n droogte van bykans 120 dae sonder Formule 1 op die boks is dit verblydend om met ‘n allemintige dankie fokken tog! uiting te gee aan die warm gevoel op my bors na hierdie naweek se excitement met die Melbourne Grand Prix. Contrary to popular belief [...]
Gefile in sport | 21 Comments