Author Archives: Vent Venter

‘n Ope brief aan Jacques Kallis

Geagte Jacques Kallis,   Fok jou. Vir alles.   Ek weet dit gaan deesdae goed met jou op die test rankings en jy’t orraait gedoen teen die Aussies, maar dit is steeds geen verskoning vir wat jy gedoen het nie.   Is jy verward? Fok, okay. Laat ek verduidelik.   Vrydag ry ek en ‘n paar tjommies en tjomminne in Langebaan in. Nou [...]
Gefile in Snotstories | 45 Comments