Author Archives: Super Deluxe 3000

Fopdossers suck ass!

Dit pis my af hoe baie moffies daar in Pretoria is. Ek het nie ‘n probleem met gays nie maar moffies pomp my moer, nie lesbaniërs nie… hulle is olraait maar letties suck ook ass. Waarom beset hulle ons strate en restaurante? Waarom is al show wat jy in Snorcity kan kyk ‘n dragshow, ‘n [...]
Gefile in Snotstories | Tagged , | Leave a comment

Koos A Kombuis – Seks, Drugs en Boeremusiek

Ek het sopas Koos Kombuis se Outobiografie neergesit. Dis ‘n boeiende verhaal van ‘n jong man genaamd André le Toit. Koos slaag daarin om sy karakter se eienskappe “karaktereienskappe” so te ontwikkel dat hy teen die einde van die boek ‘n paar paralelle met sy eie lewe kan trek. Die boek was geweldig insiggewend dog [...]
Gefile in Snotstories | Tagged | 1 Comment

Raggas: ‘n geskiedkundige obsessie met mans in stywe kortbroeke

rugby in suid-afrika het ‘n lang en stormagtige pad geloop om te kom tot by daai groot dag in 1995. die dag toe die wêreldbekertrofee in francois en nelson se hande gepryk het was voorwaar ‘n belangrike dag in sa rugby geskiedenis. in die volgende paar paragrawe kyk ons na die geboorte van die springbok… [...]
Gefile in Snotstories | Tagged | Leave a comment

Ode aan Sam

samantha karen fox maak haar wonderlike groen ogies vir die eerste keer oop op 15 april 1966. sy is gebore en getoor in mile end, londen waar sy onder die wakende oog van haar ma carole en haar pa patrick saam met haar suster vanessa groot geword het. contrary to popular belief was sam ‘n [...]
Gefile in Snotstories | Tagged | Leave a comment