Author Archives: Super Deluxe 3000

Ninja please!

Waddefok gaan aan met Vanilla Ice? Hy het ‘n one-hit wonder 20 jaar terug en nou skielik is dit net fokken Ninja voor en Ninja agter. Mens sou sweer hy ry die Antwoord se coattails vir fame. Hy’s amper fokken erger as Mahala… Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 10 Comments

Telkom hello how are you?

As daar een ding is wat my die poes in maak is dit telemarketers. Fok weet. Werk dit nog om mense te irriteer op die foon? Verkoop hulle actually nog goed so? Dis gewoonlik as jy by die werk is besig om tyd op Facebook te verwyl wanneer jou foon lui met ‘n “Unknown Number”. Dan [...]
Gefile in Snotstories | Tagged | 25 Comments

Dwergie-stoei – Die lank en die kort daarvan

Piekies is snaaks. No offence maar hulle weet hulle is snaaks, anders sal hulle nie die heeltyd die sirkus join, of stoei of hulle eie feeste hou nie. En deesdae moet mens eintlik sê dwergie, maar vir my is ‘dwergie’ nog meer fokken blind want in my boek dra ‘n dwergie ‘n klein groen jassie en [...]
Gefile in Snotstories | Tagged | 6 Comments

Pak jou Tassies Koos

Tassenberg gaan blykbaar Koos Kombuis se sponsorship drop en eerder 'n Antwoord papsak uitbring. Heard through the grapevine … Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged , , | 2 Comments