ja.fm
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
PARTY! PARTY!
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- Rugby exclusive: Kings word geskraap vir groot zak!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Soek jy ‘n goeie selfoon deal?
- Rebels pis my nogsteeds af. Sport met Kaptein Kortbroek.
-
Watkykertjies Tune
- Dirk Diggler Diktros on Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- # 1 Pisscat on Laasweek se zefspotters
- Dirk Diggler Diktros on Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Dirk Diggler Diktros on Steve Hofmeyr loop deur onder Wikipedia
- vet530d on Sondag. Skêre met skietgoed.
- Annemie on Suid-Afrikaanse TV: 101 shows wat jy miskien sal onthou
-
-
Author Archives: Poesklein Ruantjie
Dear Diary – die afgelope RamJam en things to come
Dear Diary,
Soos jy al weet, Diary like ek dop nogals kwaai. Helfde van my entries hier tussen jou blaaie in is fuel injected penetration – pun intended. Soos jy ook weet is ek ‘n vet fan van Ram Jam hier ini Kuip. As jy al vergeet het wat RamJam is, wel dis hedonisme van die [...]
Gefile in Snotstories, WKJ gigs 2 Comments
Dear Diary. Ek dog Trintiy is Duur maar hoe het ek so poes dronk geraak?
Dear Diary….
Dis seer wanneer jy van jouself in die pers moet lees. Veral as dit die eerste keer is wat jy van dit hoor. Lees die laaste twee paragrawe van die artikel op die link http://www.whatsonincapetown.com/post/review-aking-just-jinjer-and-louise-day-band-at-trinity/
Wat kan ek sê behalwe eerlik wees. Ek like drink tot ek dronk is en teen die tyd wat ek [...]
Gefile in Snotstories 3 Comments
Dear diary – RAMfest Kaapstad
Dear Diary….
Mense is darem maar eintlik poes ondankbaar.
Vandag dink ek terug aan die afgelope naweek by Ramfest Kuip Town en probeer die stukkies bymekaar sit soos ‘n legkaart. Die prentjie is ietwat rof maar ek kan darem al die mooiste dele onthou, ek dink… Een ding wat ek kan onthou is dat daar ‘n hele [...]
Gefile in Snotstories, ramfest 6 Comments




Dear diary – nuwejaarsvoornemens revisited