Author Archives: Kaptein Kortbroek

Die Beste SuperBru preview in die fokken Wêreld!

As jy laasweek fokken baie games reggehad het, stel ek voor jy klim sommer nou in jou kar en mission na die naaste Casino, want donner almal het klippe gekak! Twee Ozzie teams top of the log – nee, sif ouens, dit maak my bietjies-bietjies in my mond kots. Vir die week se SuperBru session het [...]
Gefile in sport | 1 Comment

Kaptein Kortbroek kak klippe.

Soos 'n goeie Lions fan sal ek die shots in die nuts vat, opstaan en weer 'n bal uitruk met die oog op die naweek se rugby. Het laasweek hard neergebliksem. Kliphard.  Sommer 206 plekke gedrop in die befokste pool in SuperBru se bestaan. Fok humble pie, bra! Daai was meer soos 'n skaamtespitbraai vir [...]
Gefile in sport | 5 Comments

Griff sit ook sy klokke oppie blokke met Super15 predictions.

Dit vat gewoonlik een yellow cap om 'n legendary rugbykenner te wees, want ons maak mos ingeligte picks. Ons wag tot die finale spanne eers aangekondig word, check op al wat 'n tos verskoning van 'n website tune en luister mooi na Naas en die manne op hulle soapbox. Van die ou Superbrusters pick net [...]
Gefile in sport | 1 Comment

Ruggas en Braaiplan met Kortbroek en BraaiBoy.

'n Engelse vriendin vertel my eenkeer die twee woorde wat nêt in Afrikaans presies reg klink, is "kuier" en "wroeg". Ek reken dis nie om dowe neute nie, want dis einste die twee dinge wat Afrikaanse mense met mening kan doen. En Superrugby-tyd word daar so al om die ander week gekuier of gewroeg. Verlede [...]
Gefile in sport | Tagged | 2 Comments