Author Archives: Kaptein Kortbroek

Totally verskillende predictions vir die naweek se SuperBru

Dit is seker verkeerd om al die Bulle daarbuite onder dieselfde kam te skeer, maar donner dit was nie nice om te sien hoe die manne van Snor City se tone omkrul van plesier toe die Cheetahs en Stormers verloor het nie. Die feit dat Province hulle Vodacom Cup semi teen die Lions verloor het [...]
Gefile in sport | 2 Comments

Moshles Pretoria laities en die week se SuperBru

Sommer so vir starters wil ek net iets van my hart of kry en dit is dat Pretoria se hipster laaities my erg maak worry. Ek meen, dalk moet iemand vir die mannetjies wat met ma se kar rondry bietjie leer waddefok 'n mosh pit is, want wat laasweek by Griffin se party by Arcade [...]
Gefile in sport | 1 Comment

‘n Haastige preview vir die naweek se Super Rugby

Okay piele, so daar is net so bietjie meer as ‘n maand oor voor Lions fans soos Griffin weer met so bietjie gesag oor die rappie kan gesels. Check, Lions supporters is mos dik gewoond daaraan – toe hulle nog Super Rugby gejol het – om die waarheid ter praat as dit by die Groen [...]
Gefile in sport | Leave a comment

SuperBru is soos speed-dating, net heeltemal anders.

Skenier het sy SuperBru picks die week soos speed-dating aangepak en as ek die dinge so kyk gaan hy dalk net 'n horing kry en die ending behoort nie so happy wees as wat hy hoop nie. Griffin tune hy het 'n Kempton cherrie vir advice gevra. Haar naam is K Lo en sy voer krimpies [...]
Gefile in sport | 6 Comments