Author Archives: griffin

Imagine Fokof was emo?

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Via The Backroads – 'n fokken cool BMX en skateboard documentary

Back in the day het ek geskiem dat ek nogal ‘n mean BMXer en skateboarder was. As jy verder as 2 lamppale kon wheelie op jou Scorpion was jy die fokken shit my bra. Local veldjies was explore en kinders het BMX gangs gestig en hulle eie tracks uitgelê en tot laat ge-jol. Daar is [...]
Gefile in Fokken main videos, Snotstories | Leave a comment

Grapgat virre kak Maandag

Gatiep: “Gammat, wasse honne het djy?”Gammat: “Huskies.”Gatiep: “Ek vra wasse honne het jdy??”Gammat: “Huskies!”Gatiep: “Ag fokof Djou, dowe poes!” Koos maak ‘n ongeluk. Hy se vir die polisieman: “Ek vermoed die bestuurder van die ander kar is dronk.”Polisieman: “Fok, meneer, die ander kar is ‘n koei!” Mike vra Kallie: “Is Portugal ver? “Kallie: “Nee, ek glo nie, [...]
Gefile in Grapgat | Leave a comment

Kanye West vs Julius Malema

Die battle van die intelektuele reuse. Beide, lyrical wordsmiths. Moenie ‘n Julius op jouself trek nie. Click om die pics mooi groot oop te maak en te kan lees: Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, julius malema | Leave a comment