Author Archives: griffin

Jenny McCarthy as Elvis

Jenny McCarthy might not not be smartest chick around, but she sure as hell can be be fucking entertaining. You might not know this, but she’s the host of Party at The Palms on channel 41 on DSTV. I just left the TV on that channel after watching another disasterous epsiode of American Idols. Lets [...]
Gefile in Uncategorized | Leave a comment

Austalië moet hulle toggos tussen die knieë wegsteek

Obviously is die vorige inskrywing ‘n dag vroeër gedoen. Ek sit nou net alles live en kyk van hier af verder wat gebeur. SA het die Aussies opgefok in die final one-day match op Wanderers Sondag (12 Maart). Ek gaan nie in die scores en stats ingaan nie. Die wat dit gekyk het weet hoe electrifying [...]
Gefile in Uncategorized | Leave a comment

Reën, Idols en anner kak

Gisteraand fokken hard gesous. Die eerste reën vir die jaar in Abuja het gisteraand geval. Wou dit met die video kamera afneem, maar was te fokken lui. Niks moerse gedoen nie. American Idols was op die series channel, so ek het maar na daai sirkus gekyk. So nou en dan terug geflip na Big Brother [...]
Gefile in Uncategorized | Leave a comment