Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Laaitie on Die Antwoord op David Letterman Show
- CyberKallie on Die Antwoord – Ten$ion (album review)
- Losklos on Die Antwoord op David Letterman Show
- inyourface on Die Antwoord – Ten$ion (album review)
- Losklos on Die Antwoord – Ten$ion (album review)
- einafok! on Die Antwoord op David Letterman Show
-
-
Author Archives: griffin
Griff se gids tot drankmisbruik
Wanneer jy gekettie raak, raak dinge heavy moeilik.
Dis dalk ‘n goeie idee op hierie outjie uit te print en teen jou bar by die huis op te plak. Jy, daai dronk oom met die rooi gesig en die groot pens of ‘n tjommie mag dalk net iets leer:
Stuff wat effens moelik is om te sê [...]
Gefile in Uncategorized 4 Comments
DA youth director vs ANC kinderkrans
Aimee Franklin – National D.A. Youth Director vs Tietkop Marmelaide – cunning Pedi linguist en houtwerk extraordinaire.
Die keuse is obvious. Mens wil beide brand, maar op verskillende maniere.
(shot, Daniel)
My liewe magtig, daai bok is pragtig!
Hier is so paar random stats oor Aimee:
2003 – Passed Grade 12 with distinction2008 – Completed the National Diploma in [...]
Gefile in Spec-takel, julius malema Leave a comment
Hoeveel betaal jou graft vir jou bruin beertjies?
Al ooit gewonder hoeveel van jou company se geld jy sit en uitkak op die vortex? Een of ander bra met te veel tyd op sy hande het ‘n calculator gaan staan en bou sodat jy nie verder hoef te wonder nie.
Gaan maak ‘n draai by Workpoop en kyk wat jou kak werd is. Sit [...]
Gefile in Skakels Leave a comment





Child trafficking – Zoo Lake