Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Jy kort hande, my ou! Hande!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Kortbroek se Bokspan
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Belhamel on Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- 1820 Settler on Kortbroek se Bokspan
- 1820 Settler on Kortbroek se Bokspan
- Geronimo on Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- ekke on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Puisiewang on Dis naweek, kom ons fokken duik!
-
-
Author Archives: Franstasties
Smokkel met die sneeudiere se koppe: Die Google masjien is gebreek
Dit maak my fokken mal as ouer mense my probeer bevriend op social netwerke soos Vleisbroek en Kakvoël (statistieke toon dat 99.99999% van Twitter aktiwiteit gebeur tydens ontmoetinge met die bruinbeer ) en dit lyk nie vir my asof dit enigsins gaan ophou nie. Teen Junie sal my tannies seker al comment op my Watkykjy [...]
Gefile in Snotstories 7 Comments
Megan Fox: Fokken Mooi maar fokken mal
Dit was nog nooit rêrig belangrik dat jou gunsteling draadtrek ‘n Nobel prys moes hê nie, maar soos die wyse Oom Uil altyd sê "Never stick your dick in crazy!" Megan Fox is mal, mal, mal as mens gaan kyk na haar nuutste onderhoud in Esquire magazine…
Sy onthul dat:
Sy glo in Aliens
en die Loch [...]
Gefile in Snotstories 17 Comments
Die Wetenskap praat: Braai is goed vir jou.
Om vir Watkykertjies te probeer oorreed om meer te braai is soos om vir die Parlotones te sê hulle moet meer commercial raak. So sien hierdie liewers as ‘n lekker kits-feit om te deel by jou braai. Want jy is die fokken baas. En baas weet beste.
Navorsers by die McGill in Kanada het 82 mans [...]
Gefile in Snotstories 6 Comments




Mal gwap: Don’t stick your dick in crazy