ja.fm
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
PARTY! PARTY!
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- Rugby exclusive: Kings word geskraap vir groot zak!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Soek jy ‘n goeie selfoon deal?
- Rebels pis my nogsteeds af. Sport met Kaptein Kortbroek.
-
Watkykertjies Tune
- Dirk Diggler Diktros on Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- # 1 Pisscat on Laasweek se zefspotters
- Dirk Diggler Diktros on Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Dirk Diggler Diktros on Steve Hofmeyr loop deur onder Wikipedia
- vet530d on Sondag. Skêre met skietgoed.
- Annemie on Suid-Afrikaanse TV: 101 shows wat jy miskien sal onthou
-
-
Author Archives: Christo Brandbruggies
Daar’s ‘n krimpie in Glenmore wat fokkol solids kan eet na die Desember vakansie nie..
More Mnr. Brandbruggies
Ek en ‘n Blaar van my, Rian was by Glenmore in Januarie die jaar. Terwyl ons langs die strand stap met ‘n yskoue bier in een hand en coolerbox in die ander en lywe gogonotsh kom ons op een of ander krimpie se gebit af wat duidelik nie ‘n Watkykertjie is nie
[...]
Gefile in briewe, christo brandbruggies 2 Comments
Alkohol vriet ook jou breins, nes draks…
As jy een van daardie hoenderkoppe is wat vandag by die graft opdaag met jou stemmetjie hees, en het nog heavy fokken shakes van die naweek se gesuipery, dan’t jy dalk ‘n probleem ou - jy is moontlik ‘n weekend alcoholic. Jy reken nie dis genoeg om Vrydag en Saterdagaand jou biscuit te gaan skud, [...]
Moenie kak praat met jou kinders nie
Hulle sê jy moet die boompie buig terwyl hy jonk is, anders word die boompie eendag ‘n gommie boomroker as hy groot is. Als goed en wel, maar as die mense verantwoordelik vir ‘n kid se opvoeding self optree asof hulle tjallie pyp slat, dan gaan daar kak begin kop uitsteek. Soos ‘n fokken bergskilpad [...]




Christo brand sy bruggies faktap in Dwelmbos