Author Archives: Christo Brandbruggies

Musica vat vir Jurie Els laag. Fokken laag.

Jy dink miskien JY het 'n harde week gehad, maar ag maaan moenie moan nie, beesblaas. Jy kon dit baie kakker gehad het. Ek is seker as Oom Jurie en bra Robby toevallig hand-omie-blaas verby hierdie scene gestap het by Musica oppad Foshini's toe vir nog 'n polonek-truitjie, hy baie meer huilerig kan voel as [...]
Gefile in Snotstories | Tagged | 25 Comments

Pomp ‘aai Duitse turbo rave jonguh!

Ek ontmoet moer baie Duitsers in my job, en ek het besef jy kry blykbaar net twee soorte mense in daai land. Die droë ou siele (meestal met kak sif tande) met geen sin vir humor/persoonlikheid nie, en die maller as 'n Capey op 'n papsak en tik binge-mal (ook met kak sif tande). Daar [...]
Gefile in Fokken zef videos | Tagged | 20 Comments

Facebook Lesse: # 2. Nie Alle Friends Is Tjommies Nie.

Daar's 'n moerse goeie rede hoekom Facebook so design is dat jy eers mense moet invite om jou gabba te wees en hulle moet tune dis cool, voor julle op mekaar se walls kan skryf, foto's kyk, comments maak ens. En vir die wat nie geweet het nie: Nie almal wat jy al ontmoet het [...]
Gefile in Snotstories | 7 Comments

Sneaky Prawn Vader en Bebop maak deesdae kak in Ghana ook

Daar's al 'n jarelange showdown aan die gang tussen hoofsaaklik die Japs, Kaaskoppe en Duitsers om te check wie die  CRAZY-AS-FUCK beker kan vat as dit kom by moewies maak. Baie lande het getry om die paartie te join, party het hulle ballas aan hulle binneboude vas gestaple, ander het midgets met perms afgeneem wat [...]
Gefile in Fokken zef videos | 11 Comments