Author Archives: Chopper Charlie

Sit die pret terug 01: Harties is ‘n damn lekker dam

Lewe in Pretoria is nie altyd so happening as wat mense glo in Londen en New York en Parys nie. Al wat jy op straat kry deesdae is lapswaaiers wat jou selfoon en menswaardigheid dief, die beste heroin in Gauteng of mense wat jou hulle kerk toe nooi. Nou nie juis rock 'n roll nights nie. So [...]
Gefile in Snotstories | Tagged | Leave a comment

Sit dit af, sit dit af: SA ads wat vieslik voël suig

Advertising se main doel is om mense te kry om hulle hand in eie boesem te druk en jou kak ou produk te koop. Dit leer elke idiot wat sy Bemarkingsdiplomatjie doen by die Technikon. Deesdae, however, skiem ek is die hek oop en die hond kak in die straat. Iemand maak lelik droog. Meer en [...]
Gefile in Snotstories | Tagged | Leave a comment

Stupitte asshol World Cup Cricket adverteerders

Almal behoort dit eens te wees dat die Proteas 'n vroeë casualty is van die ICC Cricket World Cup. Tussen ons eie klimaat wat ons twee keer uitgereën het asook Hansie se spook wat rondgeloop en almal laat catches drop het, het die laaities nooit regtig gefeature nie. (Ons het darem vir Kanada gewen. Vat so [...]
Gefile in Snotstories | Leave a comment

Disse bad e-mail

Praat van weapons of mass destruction. As jy nou 'n fokken gevaarlike wapen in die verkeerde hande wil sien, gee gewone sout-van-die-aarde mense access tot e-mail. Die jirre hoor vir my … Enige een van julle wat al in 'n staats- of universiteitsdepartement was moes al die volgende gesien het: 'n vergeelde (presumably fax) copy van [...]
Gefile in Snotstories | Leave a comment