Author Archives: Chopper Charlie

Die Wit Buffel val – ‘n kort en kragtige geval van ‘n KO met ‘n PK. (teen ‘n KS.)

Ek sou daarvan hou om te kon sê dat die Wit Buffel na ‘n helddadige geveg vir die swaargewig wêreldtitel met grasie gesneuwel het. Dit klink mooi en almal hou tog van mooi goed. Die waarheid is natuurlik bietjie anders. Die waarheid is dat Lennox Lewis vir Francois Botha in die tweede ronde so hard [...]
Gefile in Snotstories | Tagged , , | Leave a comment

Van die hond op die jas

dit is al lankal by my ‘n vermoede dat honde ‘n skrikwekkende groot rol in afrikaners se lewens speel. honde is interessante diere, een van dié spesies wat ons kon makmaak en indoktrineer. maar is die spreekwoordelike ‘mens se beste vriend’ besig om veel meer as troeteldier te word? dis byvoorbeeld nie ongehoord vir mense [...]
Gefile in Snotstories | Tagged , | Leave a comment

Hou daai lyn

die jong man met die gestreepte rugbytrui (moontlik wp) draf triomfanklik deur new york se strate. voor hom ‘n trollie met castles. in die grys lug klink die alombeminde woorde: “he turned to me as if to say: hurry boy, it’s waiting there for you / it’s gonna take a lot to drag me away [...]
Gefile in Snotstories | Tagged , | Leave a comment

Die Cortina Sage

edel begin die britte bou in 1962 die eerste ford cortina (of cortina merk i), oorspronklik met ‘n 1200cc enjin. hierdie enjin word ook ingespan vir die anglia en word vandag nog gebruik vir sommige formula ford renmotors. later word ook ‘n 1500cc enjin ontwerp, spesifiek vir rendoeleindes. in 1967 word die merk ii bekendgestel. hierdie [...]
Gefile in Snotstories | Tagged , | Leave a comment