Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- JagsJannie on Huiswerk is fokken moeilik
- JagsJannie on So paar Idols 2012 contestants
- JagsJannie on Die Antwoord op David Letterman Show
- Skippie on Huiswerk is fokken moeilik
- Chielie on Die Antwoord – Ten$ion (album review)
- Dirk Diggler Diktros on So paar Idols 2012 contestants
-
-
Author Archives: Chopper Charlie
Ram Jam V – Sgt Pepper’s in Long Street. Vrydag 2 Desember.
Die manne van Ram Jam, dis nou Chopper Charlie en Iron Leyden, maak lekker geraas hierdie Vrydag in Langstraat. Dertig skille kry jou by die deur in.
As jy hooked on rock classics is, is hierdie die paartie wat jy by wil uitslaan. Soos masels. Expect goeters soos Deep Purple, Led Zep, Sabbath, AC/DC en selfs [...]
Gefile in WKJ gigs 3 Comments
Chopper’s Choice – The Running Man
So elke nou en dan as ons tyd kry, gaan grawe ons van die ou Watkykjy snotstories uit wat so oor die jare se interwebs transistions verlore geraak het of deur die krake geval het elke keer waneer ons na 'n nuwe system oorgeskuif het. Moenjie worry nie, ons het nog alles. Dis net poesbaie [...]
Gefile in Die Watkykjy Time Machine, Snotstories 4 Comments
Maandag.
Fok jou Maandag, jy wen. Weer.
Almal weet Maandae suig hondeballas. Maak nie saak of jy Sondagaand soos ‘n nat, bang rot onder jou duvet die naweek lê en uitbewe terwyl jy Carte Blanche kyk en of jy mooi netjies getrou in jou flenniepajamapak gou jou werkklere regsit voor jy agtuur begin snorkel nie. Kak gaan [...]
Gefile in Snotstories, blou maandag 14 Comments





Geseënde fokken Kersfees, Posmeester-Generaal