Author Archives: griffin

Sondag. Skêre met skietgoed.

Dis Sondag, en oudergewoonte, sonder enige rede, gee ons jou so paar skêre met skietgoed… Deel met jou vriende:
Gefile in skêre met skietgoed | Tagged | 8 Comments

Watkykjy se nuus round-up. Week 2.

Familie kom op krokodil af in sitkamer 'n Familie in Darwin het hulleself bekak toe hulle op 'n 1.7m lange krokodil in hulle sitkamer afgekom het. Omdat hulle nie Crocodile Dundee se nommer gehad het nie en omdat Steve Irwin nie meer die aarde bewandel nie het hulle rangers gebel wat die outjie kom verwyder het. [...]
Gefile in Wat is nuus? | 7 Comments

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Ons het ons entries ingekry vir die Jack Parow – "Eksie Ou" kompetisie en julle outjies moet besluit wie wen. Sommer hieronder in die comments. Die wenner score 'n copy van Jack Parow se nuutse CD. Ons sal die wenner hier teen Maandag se kant bekend maak en dan sy pakkie vir hom stuur. Shot aan [...]
Gefile in duik, naweek | 60 Comments

Willim Welsyn-Slakke op Hoë Hakke

Lekker fokken old school rock 'n rol met orrels en alles. Gee Willim Welsyn se Slakke op Hoë Hakke 'n luister. Jy kan hom verniet download ook. Sien dit as 'n Friday the 13th persentjie van Watkykjy af…   Deel met jou vriende:
Gefile in Kief musiek | 13 Comments