Author Archives: griffin

Spoofie, die movie

So paar Watkykertjies het ywerig verder begin werk aan hulle movie. Ons het hom al so jaar of wat terug ge-feature maar die ouens het vir ons so bietjie nuus gestuur… Awe dude, SPOOFIE! DIE WILDE WESTE … Die vollengte Fliek is uiteindelik klaar en die DVD gaan landswyd in Rental/Retail Stores beskikbaar wees vanaf Maart! Ons het [...]
Gefile in Fokken main videos, Fokken zef videos | Tagged , | 2 Comments

Die Antwoord – I fink U Freaky

Jy kan nou maar haat en in jou broek kak, maar dans gaan jy fokken dans op hierdie tune. Soms skelm. Jy kan na Die Antwoord se nuwe tune "I Fink U Freaky" gaan luister hierso. Jy gaan dit tien teen een meer as eenkeer doen tot hulle nuwe album Ten$ion op 7 Februarie release [...]
Gefile in Die Antwoord | 14 Comments

Score ‘n boek – Wortematie

Wortematie is 'n Afrikaanse studenteroman wat in 2001 in Stellenbosch afspeel en is Wortel Strydom se debuutroman. Dit is 'n studentestorie wat gaan oor al die kak wat koshuisbrakke aanvang en die poetse wat hulle vir mekaar bak. Obviously is daar 'n romantiese storielyn ook, anders sou dit nie 'n roman genoem word nie. Wortel se [...]
Gefile in kompetisie | 4 Comments

Laasweek se zefspotters

Voor ons by die zefspotters uitkom check ons gou eers die results vir die Jack Parow kompetisie. Die voting is nou gesluit. As mens alles gaan tel, wen nommer 1. Nommer 3 het hard probeer, maar as mens gaan check hoeveel keer 'n persoon sy naam gaan verander het onder dieselfde IP adres, word daar [...]
Gefile in zefspotters | 9 Comments