Author Archives: griffin

Watkykjy se nuus round-up. Week 3.

Kruger Wildtduin onder water Die Sabie- en die Blyderiviere was vroeër vandeesweek in vloed en het veroorsaak dat verskeie dele van die Kruger Wildtuin se kampe onder water gelaat is. Volgens Sekretarisvoël was Koning Leeu fokken moerig gewees omdat hy vir die volgende twee weke moet wag vir die water om te sak voor hy en [...]
Gefile in Wat is nuus? | 5 Comments

Kyk die hele Star Wars Movie op Youtube

Wel, sootvan. Hier is die low-down, gevolg deur die movie: Finally, the crowd-sourced project has been stitched together and put online for your streaming pleasure. The "Director's Cut" is a feature-length film that contains hand-picked scenes from the entire StarWarsUncut.com collection. Many thanks to Aaron Valdez (video editor – http://www.aaronvaldez.com) and Bryan Pugh (sound design/mixing – [...]
Gefile in Fokken main videos | Tagged | 2 Comments

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | 13 Comments

Ram Jam Vol. VI – Highway to Hell

Ram Jam Vol. VI – Highway to Hell Vrydag 27 Januarie 20:00 – laaat Sgt Pepper, 194 Langstraat "No stop signs, speed limit. Nobody's gonna slow me down." Ram Jam, in samewerking met Jack Daniel's, tref Langstraat in Kaapstad volgende Vrydag met 'n moerse spoed vir 'n heelnag paartie met net die fokken beste rock en fokken roll noord van [...]
Gefile in WKJ gigs | 6 Comments