Author Archives: griffin

Spec-takel 1, Augustus 2001

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Private property – Tresspassers will be parachuted

Het jy al Witbank van bo af gesien, china? Ek reël vir jou 'n lift baie vinnig. grifF het so bietjie Fear Factor op homself getrek en geskiem nou wat nou hoe nou wat is dit nou met hierie freaks wat uit vliegtuie uitbliksem so paar duisend voete bo moeder aarde se polluted crust. As God [...]
Gefile in Snotstories | Tagged , , | Leave a comment

Hallo, dis Kobus!

  Almal tune heeltyd van Kobus!, die nuwe band met Theo (ex-Springbok Noodles) en Francois (ex-Voice of Destruction) wat die Kaap op horings het. Tune grifF mos vir Francois 'n paar vrae en die man enlighten ons. WKJ? : Waarvoor staan Kobus!? Francois : Party idiote gee voor dit staan vir Kom Ons Besing U Satan. Nee, die [...]
Gefile in Snotstories, wkj interviews | Tagged , | Leave a comment

grifFin se wakker watkykertjie wenke

Sport en buitelewe Bloubul ondersteuners kan ‘n kakhuis vol geld spaar op duur accessories. Koop ‘n strap-on rubberpiel en strap dit om jou kop vas as jy weer ‘n raggas game gaan check. Almal kan nou duidelik sien vir wie jy skree. Moenie geld mors op verkykers en duur lense nie. Staan net nader aan die Leeu [...]
Gefile in Snotstories, etiket met griffin, watkykjy tips | 1 Comment