Author Archives: griffin

Van Coke Kartel chat met Watkykjy oor Metallica

Ons het die afgelope Sondag (die dag na die Metallica show in Joburg) sommer by Park Acoustics vinnig met Van Coke Kartel gechat oor hulle experience met oom James Hetfield se crew. Van Coke Kartel het vir Metallica ge-open twee aande in 'n ry (24 en 25 April 2013) by die Bellvillle Velodrome in Kaapstad. Verwag maar [...]
Gefile in van coke cartel, wkj interviews | 2 Comments

Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel III)

Tune hierso om deel I te lees Tune hierso om deel II te lees. Ek is mal oor vliegtuie, veral omdat hulle hoog en vinnig vlieg. Soos ek hier sit en tik, is ek hoog bo in die lug in 'n vliegtuig. Wat hoog en vinnig vlieg. Die flights self is nie altyd so lekker nie. Soos [...]
Gefile in Snotstories, travel | 2 Comments

Van Coke Kartel jol hierdie Saterdag by Arcade Empire!

Kom slat Saterdag, 4 Mei uit by Arcade Empire vir 'n befokte aand saam met Van Coke Kartel. Die manne het verlede week vir Metallica ge-open en is moerse amped vir 'n groot party. Chopper Charlie en Iron Leyden is ook hier alliepad van die Kaap af om vet RAM JAM rock 'n roll vibes [...]
Gefile in WKJ gigs, van coke cartel | Leave a comment

Laasweek se zefspotters

Die quality is nie so lekker nie want ek het probeer byhou, want Mad Dutchman laat waai nogal met sy Polo so verby die laerskool. Pass the Dutchi, ek sê. Riaan Dag sê. Ek het hierdie versierde Chev afgeneem by Grotto Strand op Hermanus oor paasnaweek. Sy kinders het alweer met gom gespeel in die garage. [...]
Gefile in zefspotters | 5 Comments