Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Dirk Diggler Diktros on So paar Idols 2012 contestants
- Dirk Diggler Diktros on Die Antwoord – Ten$ion (album review)
- Dirk Diggler Diktros on Die Antwoord op David Letterman Show
- Dirk Diggler Diktros on Watkykjy Podcast 5 – Up The Creek
- Dirk Diggler Diktros on Huiswerk is fokken moeilik
- Laaitie on Die Antwoord op David Letterman Show
-
-
Author Archives: griffin
Lonely Island – Turtleneck & Chain
Ek het hierdie outjie vir krismis gekry en dis fokken snaaks. Hier is so paar van die videos wat feature op die bonus DVD. Jy het heel moontlik meeste van dit al gesien, maar warrefok, kyk dit sommer weer om 'n halfuur by die werk te kill.
Dit kom van Lonley Island se Turtleneck & Chain [...]
Gefile in Fokken main videos 2 Comments
Score ‘n ticket na Up The Creek festival. Swellendam, 2-5 Feb.
Ons gee alweer iets weg. Donnerse ons wat altyd so blerrie gaaf is. Jy staan die kans om 'n ticket te wen na hierdie jaar se Up The Creek Festival toe. 'n Single ticket. Daar is geen ander kaartjies daarbuite in die interwebs om last minute te wen nie, so ons is jou enigste hoop.
Hierdie [...]
Die Antwoord Parody – Enter The Ginger
Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord, Fokken zef videos 19 Comments





Dis naweek, kom ons fokken duik!