Author Archives: griffin

Vier vinnige grappe voor jy fokof…

Krimpie klagtes Drie krimpies sit op die stoep by Huis Herfsblaar. Oom Fanie tune: "Manne, ek het 'n probleem. Ek is nou 70 en ek sukkel om te pis. Elke oggend staan ek 7 uur op en probeer alles om te pis en niks help nie. Hulle gee vir my even medisyne maar fokol help" Oom Frik [...]
Gefile in Grapgat | 5 Comments

Laasweek se zefspotters

Fokkit, hoe vroeg begin hulle in Hoedspruit spyker? Lood Hi Griffin Die een ou wat saam my werk het besluit om biekie sy kar te tappetise. Conrad Forget pinky and the brain! This oke can save the world. Sharon Griff Hierdie outjie gesnap op Jo'burg Lughawe op pad terug London toe. SARS het nou 4×4's, honde EN 'n anti-fraud hotline pappie… Sê vir daai [...]
Gefile in zefspotters | 6 Comments

Watkykjy se nuus round-up. Week 4.

Vrou glo vas sy erf R50mil 'n Vrou wat heel moontlik gaan naslaan het het of die woord "gullible" in die woordeboek staan nadat haar vriende haar poef getune het, is nou in moerse skuld. Dit nadat sy per SMS ingelig is dat sy R50m in erfgeld gescore het. In plaas daarvan om die SMS ignore [...]
Gefile in Wat is nuus? | 1 Comment

Sondag. Skêre met skietgoed.

Hoekom post ons skêre met skietgoed op Sondae? Hoekom die fok nie? Deel met jou vriende:
Gefile in skêre met skietgoed | Tagged | 3 Comments