Author Archives: griffin

Dis naweek.

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, duik, naweek | Tagged | 4 Comments

Watkykjy Potkak Podcast#2

Raait, jy het seker klaar jou toebas ge-tand. Gaan stoei gou-gou met die bruin beer, maak 'n koppie koffie en kom sit hieso.  Dis weer sulke tyd. Net so oor die 12 minute lange Watkykjy podcast om jou Vrydag so bietjie korter te maak. Kakpraat deluxe. Dit was die tweede en laaste een ooit wat [...]
Gefile in Pot Kak Podcasts | 8 Comments

Regte mans tjank nie.

(shot, Mot) Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | Tagged , | 2 Comments

Die Antwoord kompetisie wenner vir Saterdag se gig

Baie geluk aan hierie bra (foto hieronder)  wat vir hom en sy tjommie free entrance ge-score het om more aand Die Antwoord te gaan check by die Alexander Theatre in Braamfontein. Die Antwoord jol vanaand ook 'n gig daaso. Hieso is die details. Goeie werk, my ou. Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord, Spec-takel, kompetisie | 4 Comments